Voeg by/Verander aksies

Jy mag dalk in sekere Opnames ‘n rye vrae wil oorslaan, afhangend van die antwoorde wat jy ontvang. Dit kan gedoen word deur te kliek op die knoppie “Voeg by/Verander aksies”. Jy kan die oorslaan-logika byvoeg om te spring na ‘n verdere vraag, of jy kan die opname toe maak en die uitslag stoor.

af