Laai stemme van jou Peilings af
Om stemme vanaf jou peiling af te laai, kliek op “Stemme: WWW” vir stemme op die web koppelvlak. “Stemme: SMS” vir die stemme vanaf SMS-in verbindings. “Stemme: Twitter” vir stemme vanaf Twitter.
Die blad vertoon eers die uitslae direk op jou skerm en jy kan die stemme aflaai deur te kliek op die “Excel” ikoon met die teks “Aflaai” daar langsaan.