Die deel van inligting op die internet was nog altyd die manier om te werk te gaan. Maar hoe ontvang jy terugvoer van sosiale media af wat in ʼn goeie formaat is en ook die ontvanger se integriteit beskerm. Ons het reeds die antwoord vir jou. Met 1 kliek op jou opname in Examinare kan jy maklik jou opname op jou Facebook muur deel. Wanneer een van jou kontakte daarop kliek gee Examinare aan die persoon ʼn individuele skakel en stoor ook hulle inligting op lêer.
Wanneer die opname beantwoord is, kan jy die uitslae op die gewone wyse ontleed.
Wat van integriteit? Facebook sal altyd wys watter tipe inligting in die opname is wat Examinare insamel en die opname kommunikasie is ontwerp met SSL-protokol ingesluit. Dis mos nou sekuriteit!
