Nuusargief

Aanbod: Stuur kliënte opnames outomaties van jou e-handel sisteem. Gratis verbinding.

Onbekende
Aanbod: Stuur kliënte opnames outomaties van jou e-handel sisteem. Gratis verbinding.
Illustrasie

Deur jou e-handel sisteem met die geoutomatiseerde kliënte tevredenheid opnames aan te vul, kan jy deurentyd op hoogte bly van wat jou kliënte dink, en ons het hier by Examinare dit nog makliker vir jou gemaak. Ons sal jou bystaan om jou kliënt tevredenheid opname by jou e-handel sisteem te integreer. Na integrasie suksesvol afgehandel is, sal jou e-handel sisteem jou kliënt opnames outomaties uitstuur, tesame met outomatiese herinnering kennisgewings, indien daar geen reaksie binne 3-7 dae was nie.

Hoe weet ek dat ons e-handel sisteem ondersteun word?

Examinare het reeds ondersteuning vir verbindings na ʼn reeks e-handel sisteme, maar indien daar nog nie ʼn skakel bestaan nie, sal ons een ontwerp vir jou spesifieke stelsel, teen geen ekstra kostes nie.

Hoekom moet ons kliënt opnames uitstuur as ons reeds ʼn e-handel sisteem het?

Wanneer jy ʼn e-handel of aanlyn winkel besit, kan daar verskeie redes ontstaan waarom ʼn kliënt slegs een keer by jou sal koop en dan nooit weer van jou dienste sal gebruik maak nie. Party kliënte slaan oor na jou mededingers toe en jy sal nooit die rede weet waarom hulle dit gedoen het nie, tensy jy hulle vra. Met ons aanbod sal jy jou kliënte outomaties vra, sonder dat jy self enigiets hoef te doen, behalwe om jou bestellings af te handel. Elke voltooide opname vraelys sal vir jou ʼn duidelike aanduiding gee van wat verander moet word of wat dieselfde moet bly.

Die antwoorde ontvang van kliënt opnames kan deurentyd getoon word, wat jou sodoende die geleentheid bied om die vordering oor ʼn tydperk te kan besigtig.

Jy sal nie teleurgesteld wees nie. Kontak ons per e-pos.

Wat word alles ingesluit in hierdie aanbod?

Examinare verbind geoutomatiseerde kliënte opnames na jou e-handel sisteem. Om ʼn Examinare Onbeperkte rekening te bestel en om te verseker dat alles in werkende orde is, kontak asseblief ons verkoopsafdeling. Kontak ons per e-pos.

Nuusargief →