Administratiewe Gebruikers

Om ‘n nuwe administratiewe gebruiker te skep, gaan na “Verstellings”->”Gebruikers” en kies dan “Registreer Gebruiker”.

Voer die inligting van die gebruiker in en kliek dan op “Stoor”.

Hierdie tuiste is geregistreer op wpml.org as 'n ontwikkelingstuiste. Skakel na 'n produksie-webwerfsleutel na remove this banner.