Ontvangers
SKEP 'N ONTVANGER PER HAND
Om ‘n ontvanger te skep, gaan na “Ontvangers”-> “Registreer Ontvanger”. Voer al die nodige inligting in die velde in. Maak seker die inligting in die Rooi en Blou velde ingevul is aangesien hierdie verpligtende velde is. Sonder inligting in die verpligte velde kan Examinare nie die e-pos of SMS na jou ontvanger stuur nie.
Wenk: Indien jy nie die ontvanger se naam wil invul nie, kan jy hul e-pos adres gebruik.