Stoor 'n seleksie / Skep verslae
Om ‘n seleksie wat jy gemaak het te kan stoor, kliek op die knoppie “Wys / Stoor”. Voer die naam van die seleksie in en kliek “Stoor”.
Wanneer jy die seleksie gestoor het, kan jy die verslag aflaai vanaf die aflaai area.