Herbestel Vrae

Wanneer jy ‘n nuwe vraag byvoeg in jou Opname, word dit outomaties aan die einde van die opname bygevoeg. Indien jy die vrae wil rondbeweeg en herrangskik, kan dit maklik gedoen word deur te kliek op “Herrangskik vrae”. Sleep en los die vrae waar jy dit wil hê en kliek “Stoor”.

af