Maak die stemme in jou Opname leeg

Daar is ook ‘n manier om stemme reeds beantwoord op jou Opname leeg te maak of te skrap. Jy sal dit dalk wil doen as jy jou Opname gebruik het as ‘n toetslopie, en nou die Opname vir ontvangers wil stuur sonder dat die toets antwoorde deel vorm van die uitslae. Jy doen dit as volg.

Gaan na “Opnames”->”Wysig” in dieselfde ry as die Opname wat jy die stemme van wil verwyder. Kliek op die knoppie “Skrap stemme”.

WEES VERSIGTIG! Hierdie sal al jou stemme verwyder en hierdie stap kan nie weer gekanselleer word nie!

af