Om jou wagwoord te herstel

Indien jy jou wagwoord wil herstel, moet jy die persoon verantwoordelik vir jou rekening kontak. Indien jy die verantwoordelike persoon is, kan jy jou wagwoord herstel binne die “Kliënte Area”. Neem asb kennis: Die eerste keer wat jy inteken by die Kliënte Area, moet jy die wagwoord herstel, en jou eie wagwoord kies.

af