Examinare

Examinare

Examinare

Posadres

Examinare AB

Krinova Science Park

SE-29139 Kristianstad

Swede

Organisasie nommer

SE-556773-2598

Examinare AB is in privaat besit.

Examinare
Examinare

Examinare

Examinare se Leuse

Ons glo dat ons eerste verantwoordelikheid aan ons gebruikers is. Of hulle nou die persoon is wat die terugvoer verskaf of die persoon is wat die terugvoer aanvra. As ‘n internasionale verskaffer moet ons deurentyd streef om alle dele van ons dienste te vereenvoudig, te lokaliseer, en te ontwikkel soos ons gebruikers se behoeftes verander en ontwikkel.

Ons moet daarna streef om aan ons kliënte se behoeftes te voldoen deur die integrasie tussen ons dienste en 3de party toepassings; asook om eksterne oplossings te ontwerp wat die leemte sal vul tussen wat vandag bestaan en wat more gaan bestaan in die avontuur van internasionale terugvoer ontvangs.

Examinare – om te ontleed, te ontwikkel, en om terugvoer te voorsien met die gebruiker in oog.

sales@examinare.com · support@examinare.com

af