{"id":18406,"date":"2021-12-02T12:00:00","date_gmt":"2021-12-02T11:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=18406"},"modified":"2021-12-02T12:00:00","modified_gmt":"2021-12-02T11:00:00","slug":"watter-vrae-om-te-vra-in-jou-klinte-opnames","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2021\/12\/02\/watter-vrae-om-te-vra-in-jou-klinte-opnames\/","title":{"rendered":"Watter Vrae om te Vra in Jou Kli\u00ebnte Opnames?"},"content":{"rendered":"<p>Ons ontvang gereeld vrae vanaf ons kli\u00ebnte en voornemende kli\u00ebnte oor watter vrae hulle op hulle opname vraelyste hoort aan te bring. Die belangrikste aspek om te oorweeg is die feit dat die doel van jou opname is om jou gaste tevrede te hou met jou diens. Jy is definitief nie opsoek na onpersoonlike vrae soos, &#8220;Hoe oud is jy?&#8221; of &#8220;Is jy manlik of vroulik?&#8221; Hierdie tipe vrae bewys dat jy nie genoegsame tyd geneem het om navorsing te doen of om data oor te skakel in jou Opname Toepassing in nie. Om die inligting te gebruik wat jou CRM sisteem bevat, kan jy eenvoudig hierdie agtergrond inligting invoer na jou rekening in Examinare.<\/p>\n<h2>Watter vrae hoort jy in jou kli\u00ebnte opname te vra?<\/h2>\n<div>Eerstens moet jy onthou om die leidende vrae te vra nie. Indien jy leidende vrae gebruik in jou kli\u00ebnt opnamea, gaan jy die verkeerde terugvoer ontvang om mee te werk. Die ergste geval sal wees waar geen van die uitslae bruikbaar is nie. Die beste manier is om reguit vrae te vra soos: <br \/>Tot watter mate is jy tevrede met ons diens? <br \/>&#8211; Baie tevrede <br \/>&#8211; Tevrede <br \/>&#8211; Ontevrede <br \/>&#8211; Baie ontevrede <br \/>Ons maak gewoonlik gebruik van die 4-punt of 6-punt skaal wanneer ons &#8216;n kli\u00ebnt opname opstel. In so geval kan jou kli\u00ebnt nie veralgemeende antwoorde gee nie, maar word gedwing om &#8216;n definitiewe kant te kies.<\/div>\n<h2>Wanneer is die ideale tyd om kli\u00ebnte te vra?<\/h2>\n<div>Elke besigheid en diens verskil, maar daar is algemene situasies wat voorkom soos bv: <br \/>&#8211; Terugvoer voor bestelling <br \/>&#8211; Aflewering terugvoer <br \/>&#8211; Evalueer die tegniese probleemoplossing \/ bystand kwessie probleemoplossing <br \/>&#8211; Ondersoek die bekostigbaarheid van &#8216;n produk <br \/>&#8211; Vra vir aanbevelings<\/div>\n<h2>Vra vir aanbevelings<\/h2>\n<div>Meeste van die vraag tipes is algemeen, alhoewel maatskappy wat vir aanbevelings vra is &#8216;n nuwe tendens. Hiermee bedoel ons die volgende: <\/p>\n<p>Sou jy Examinare se opname toepassing aanbeveel aan &#8216;n besigheid kontak? <br \/>&#8211; Ja, verseker! <br \/>&#8211; Miskien, as ek te hore kom van iemand wat opsoek is na een. <br \/>&#8211; Nee. <\/p>\n<p>Hierdie is &#8216;n vraag met drie vlakke, maar het twee positiewe vlakke vir &#8216;n rede. Jy wil weet hoeveel kli\u00ebnte &#8220;trots&#8221; is daarop om van jou dienste gebruik te maak.<\/p><\/div>\n<h2>Elke maatskappy verskil.<\/h2>\n<div>Aangesien elke maatskappy verskillende behoeftes het, beveel ons aan om gebruik te maak van ons opname konsultante met die opstel van &#8216;n kli\u00ebnte opname. Ons bied bystand aan vir die ontwikkeling van die regte vrae en ontwerp kli\u00ebnt opnames direk in jou Examinare rekening. Kontak ons gerus aangaande jou volgende kli\u00ebnt opname, en ons sal jou ook bystaan met die ontwerp van jou vrae.<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons ontvang gereeld vrae vanaf ons kli\u00ebnte en voornemende kli\u00ebnte oor watter vrae hulle op hulle opname vraelyste hoort aan te bring. Die belangrikste aspek om\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":12567,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-18406","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-1001564.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18406","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=18406"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18406\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":26647,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/18406\/revisions\/26647"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/12567"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=18406"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=18406"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=18406"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}