{"id":13174,"date":"2017-08-03T13:45:00","date_gmt":"2017-08-03T11:45:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13174"},"modified":"2017-08-03T13:45:00","modified_gmt":"2017-08-03T11:45:00","slug":"evalueerders-kies-kurseval-com-vir-kursus-evaluasies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2017\/08\/03\/evalueerders-kies-kurseval-com-vir-kursus-evaluasies\/","title":{"rendered":"Evalueerders kies kurseval.com vir kursus evaluasies."},"content":{"rendered":"<p>Evalueerder (Evaluator Utv\u00e4rderare i Samverkan), \u0149 leier in die Sweedse evalueerder veld vir groot Europese befondsde projekte het \u0149 ooreenkoms gesluit vir kursus evaluasies vir alle kli\u00ebnte wat kursusse bedryf wat befonds word deur die Europese Unie. Om \u0149 bekostigbare begroting te handhaaf en om op te kan volg op alle kursus deelname, het Evalueerder, (Evaluator Utv\u00e4rderare i Samverkan) \u0149 uitstekende hulpmiddel nodig gehad wat die terugvoering binne die kursus bywoning sou ondersoek.<\/p>\n<p>\u201cKurseval.com het \u0149 kans aangegryp in die mark en dit was reeds \u0149 lewensvatbare oplossing toe dit bekend gestel was. Ons voel dat al word dit vereenvoudig, dit nog steeds aan ons behoeftes voldoen vir die meer as 30 verskillende klasse wat aangebied word.\u201d \u2013 Martin Persson, Uitvoerend Hoof Evalueerder (Evaluator Utv\u00e4rderare i Samverkan).<\/p>\n<p>Kurseval sluit outomatiese kennisgewings in, wat sodoende meer tyd beskikbaar maak vir die Evalueerder span, waarmee hulle sodoende kan fokus op die interpretering van die uitslae, in plaas van die bestuur van die uitreiking van die vraelyste. Die gespaarde tyd en billike begroting van Kurseval maak ons doeltreffender vir beide ons kli\u00ebnte en binne ons eie interne raamwerk, in vergelyking met die aanstelling van \u0149 persoon wat die kursus per hand moet evalueer. Daarom kan ons \u0149 bekwame mededinger in die mark wees en seker maak dat ons nog \u0149 volhoubare toekoms het.<\/p>\n<h2>Van watter dele van Kurseval hou jy die meeste?\u00a0<\/h2>\n<p>Outomatiese Skedulering kennisgewings:- Ons is in ons skik met die feit dat die sisteem kennisgewings outomaties sal skeduleer, wanneer die oorspronklike uitnodiging geskeduleer word. Ons moes dit voorheen op ons almanak aanbring en seker gemaak het dat ons kennisgewings per hand gegeneer, wat alles addisionele tyd en beplanning in beslag geneem het. Dis \u0149 verligting om hierdie beplanning nie meer tot dieselfde mate hoef te doen nie.<\/p>\n<p>Opvoedkundige patrone:- Die nuwe kursus patrone is fantasties. Die manier waarop ons verskillende patrone het, afhangend van die tipe kursus, help baie met die administrasie.<\/p>\n<p>Wat sou jy aan opvoedkundige besighede wou s\u00ea wat geen terugvoer verwag nie, of wat nog gebruik maak van pen en papier om terugvoer te ontvang vanaf hulle deelnemers?<\/p>\n<p>&#8211; Op die ou end maak jy of gebruik van kapitaal of werknemers te tyd, en die misbruik van hierdie hulpmiddels moet gestaak word.<\/p>\n<h3>Lyk Kurseval interessant?<\/h3>\n<p>Skeduleer \u0149 demonstrasie vergadering om meer uit te vind oor hoe Kurseval en kursus evaluasies jou besigheid kan bystaan, deur meer uit te vind oor deelnames en bywoning.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Evalueerder (Evaluator Utv\u00e4rderare i Samverkan), \u0149 leier in die Sweedse evalueerder veld vir groot Europese befondsde projekte het \u0149 ooreenkoms gesluit vir\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8628,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13174","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-309.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13174","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13174"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13174\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13175,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13174\/revisions\/13175"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8628"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13174"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13174"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13174"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}