{"id":13172,"date":"2017-07-12T14:52:00","date_gmt":"2017-07-12T12:52:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13172"},"modified":"2017-07-12T14:52:00","modified_gmt":"2017-07-12T12:52:00","slug":"vind-uit-hoekom-klinte-van-jou-nuusbrief-uitteken","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2017\/07\/12\/vind-uit-hoekom-klinte-van-jou-nuusbrief-uitteken\/","title":{"rendered":"Vind uit hoekom kli\u00ebnte van jou nuusbrief uitteken."},"content":{"rendered":"<p>Verbeel jou hierdie situasie: Jy is in \u0149 verhouding met \u0149 ander persoon, en julle het \u0149 wonderlike tyd saam, geniet mekaar se geselskap, en die toekoms blink helder vir albei van julle, maar eendag het jou maat net verdwyn sonder enige verduideliking. Selfs al is jy nie gulsig of wraakgierig nie, en dring nie daarop aan om al jou geskenke terug te stuur nie, is die minste wat jy verdien \u0149 rede uit te vind waarom jy gelos is. Dis vir jou belangrik omdat, eerstens, daai persoon aanvanklik kosbaar vir jou was, en tweedens, om te verhoed dat jy in die toekoms dalk dieselfde foute herhaal. Om \u0149 kli\u00ebnt in jou besigheid te verloor is nie minder verwoestend as om \u0149 maat in jou persoonlike lewe te verloor nie.<\/p>\n<h2>Hoekom kanselleer kli\u00ebnte hulle subskripsies aan nuusbriewe?<\/h2>\n<p>\u0149 Navorsing studie deur Epsilon en ROI oor die redes waarom kli\u00ebnte vanaf die VSA en Kanada uitteken van nuusbriewe wys dat die hoof 5 redes as volg is:<\/p>\n<p>\u2013 Irrelevante inhoud;<br \/>\u2013 Oormatige frekwensie;<br \/>\u2013 Kommer oor die e-pos wat gedeel of verkoop word;<br \/>\u2013 Intekening het nooit plaas gevind nie;<br \/>\u2013 Kommer oor privaatheid.<\/p>\n<p>Hierdie paar hierbo genoem is egter net die mees gewilde redes. Hierdie probleme kan slegs aangevat en effektief opgelos word wanneer jy weet wat die probleem is en waarmee jy terug kan baklei. Dis vir hierdie rede dat ons aanbeveel dat jy Why Cancel in jou uitteken vloei integreer om op hoogte te bly en om sterker beheer te kan uitoefen.<\/p>\n<h2>Kort uitteken opnames werk die beste.<\/h2>\n<p>Moenie die algemene fout maak om jou kli\u00ebnte te oorweldig met vrae nie, of om \u0149 vorm voor te l\u00ea wat eindeloos voorkom wanneer die kli\u00ebnt na die einde van die vraelys afrol. Een of twee vrae is meer as genoeg om die kosbare data te ontvang waarna jy opsoek is, anders loop jy dalk die risiko om geen inligting te ontvang nie.<br \/>In die Examinare Opname Toepassing kan jy enige tipe vrae skep sonder enige beperkings. Dit is \u0149 goeie benadering om jou kli\u00ebnte nie net die gereedgemaakte antwoord opsies te gee nie, maar ook die vermo\u00eb om iets in hulle eie woorde in te voeg indien hulle dit sou nodig vind. Dit is dikwels moeilik om die vereistes van individuele mense te voorspel, so moenie vergeet om \u0149 vry-teks veld in te voeg nie. Examinare laat ook toe dat jy jou eie kenteken en ontwerp op die opname vorm bybring. Jy sal dus deurentyd die indruk skep van \u0149 professionele maatskappy in plaas daarvan om een van die gratis toepassings te gebruik wat nie omgee oor die persoonlike data van hul kli\u00ebnte nie.<br \/>Why Cancel outomatiseer die terugvoer versameling en formateer die benodigde verslae. Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor die tydigheid van die verlangde data nie, aangesien dit altyd beskikbaar sal wees wanneer jy dit ook al benodig.<\/p>\n<h2>Hoe kan jy baat vind met die ontvangde uitslae?<\/h2>\n<p>Na jy die uitslae van jou outomatiese opname ontleed het, sal jy sommige van die swakhede beter verstaan en die insig ontvang oor hoe om jou intekenaars te behou en tevrede te stel. Nuwe strategie\u00eb, beter gesegmenteerde veldtogte, en verandering aan jou nuusbriefinhoud, vorm slegs \u0149 paar van die uitslae wat ons kli\u00ebnte gereeld bereik. Why Cancel tree op as \u0149 ervare leermeester wat deurgaans saam met jou werk en die regte ontwikkeling maniere onthul, terwyl dit potensi\u00eble probleme uit die weg ruim.<br \/>Hou dus op om wilde raaiskote te neem en monitor die kansellasies en bereik nuwe hoogtes en doelwitte in jou aanlyn besigheid met Why Cancel se bystand!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verbeel jou hierdie situasie: Jy is in \u0149 verhouding met \u0149 ander persoon, en julle het \u0149 wonderlike tyd saam, geniet mekaar se geselskap, en die toekoms blink\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8589,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13172","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-307.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13172"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13172\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13173,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13172\/revisions\/13173"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8589"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13172"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13172"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}