{"id":13170,"date":"2017-06-02T10:59:00","date_gmt":"2017-06-02T08:59:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13170"},"modified":"2017-06-02T10:59:00","modified_gmt":"2017-06-02T08:59:00","slug":"gebruik-clinic-evaluator-in-veeartseny-klinieke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2017\/06\/02\/gebruik-clinic-evaluator-in-veeartseny-klinieke\/","title":{"rendered":"Gebruik Clinic Evaluator in veeartseny klinieke."},"content":{"rendered":"<p>Volgens \u0149 studie van Goed Bestuurde Praktyke wat deur Veterinary Economics, tesame met Wutchiett Tumblin and Associates gedoen is, is kli\u00ebnt tevredenheidsopnames een van die mees effektiewe maniere om die prestasie van jou kliniek te evalueer. Die einddoel van enige besigheid is om uiteindelik soveel kli\u00ebnte moontlik in te win, en dit is hoekom dit baie nuttig is om gereeld na jou kliniek te kyk deur jou kli\u00ebnt se o\u00eb. <\/p>\n<p>Is jou kliniek rustig en knus? Is die ontvangspersoneel verwelkomend en welwillend teenoor jou kli\u00ebnte en hul troeteldiere? Is die veeartse en hulle assistente aandagtig genoeg om toepasslike aanbevelings te maak tydens die ondersoek vir die troeteldier se welstand? Beskik jou kliniek se werkers oor \u0149 algehele positiewe houding en dra dit by tot \u0149 gesonde werksomgewing? Troeteldier eienaars is dikwels baie aandagtig en sensitief vir die geringste dingetjies, en enige tekortkominge kan jou \u0149 verlies aan kli\u00ebnte en inkomste kos.<\/p>\n<p>Clinic Evaluator is nie slegs as \u0149 toepassing ontwerp vir die opstel van veeartseny tevredenheid opnames nie, maar ook as \u0149 unieke, spesifieke en volledige bevredigings bestuurstelsel vir veeartseny klinieke, wat die beheer van die ontvangs, veeartse, personeel en algehele sakeverrigtinge beheer. Sodra opgestel, werk Clinic Evaluator voltyds in outomatiese modus, en al wat van jou ontvangsdame verwag sal word, is om die e-pos adres van jou kli\u00ebnt in die toepaslike veld op die vorm aan te bring, en die sisteem sorg dan vir die res.<\/p>\n<h2>Hoe werk Clinic Evaluator in \u0149 veeartseny kliniek?<\/h2>\n<p>Dis belangrik om eerste hier te noem is dat die opname-vorms en die uitslag ontleding geskei word, sodat die uitvoerende personeel slegs toegang het tot die versending van die opnames, terwyl die personeel bestuurder toegang het tot die ontvangde uitslae en dit kan ontleed, waarna die bestuur van die instansie dit deur enige rekenaar of slimfoon kan beheer.<\/p>\n<p>Die hele terugvoer insamelingsproses kan op verskeie wyses georganiseer word, afhangend van jou vereistes, behoeftes en werksaspekte. Dit alles word bepaal volgens of jy oor aanlyn registrasie beskik, wil h\u00ea dat jou kli\u00ebnte die opname op \u0149 tabletrekenaar moet beantwoord, die opname na jou kli\u00ebnte wil e-pos, of die besluit aan jou kli\u00ebnt self wil oor los.<\/p>\n<p>Die algemeenste manier waarop ons kli\u00ebnte gereeld hulle terugvoer insamelings proses organiseer in veeartseny klinieke, is soos volg:<br \/>1) \u0149 Kli\u00ebnt besoek die kliniek met sy troeteldier en ontvang die gesogte diens.<br \/>2) Na die besoek afgehandel is, voer die ontvangsdame die kli\u00ebnt se naam en e-pos adres in die sisteem in, merk die boks wat ooreenstem met die veearts wat die diens gelewer het, en kies \u0149 verkose taal vir die opname. Nadat die \u201cstuur\u201d knoppie gedruk word, word die opname \u0149 plek in die tou toegestaan en sal gestuur word aan die kli\u00ebnt volgens die instellings gemaak in die Clinic Evaluator sisteem.<br \/>3) Die punte wat ooreenstem met verskeie aspekte van die kliniek se werk word in die Clinic Evaluator sisteem bereken, en die bestuurder kan duidelik sien hoe die besigheid presteer en \u0149 gemagtigde personeellid word onmiddellik in kennis gestel indien daar enige probleme sou ontstaan.<br \/>4) Indien die kli\u00ebnt die opname ignoreer of die uitnodiging om die opname in te vul nie raaksien nie, sal Clinic Evaluator \u0149 opvolg kennisgewing uitstuur binne die gestelde periode (as \u0149 re\u00ebl sal dit binne 1 tot 2 weke na die besoek gestuur word).<\/p>\n<p>Hierdie is slegs \u0149 voorstel en nie \u0149 verpligte volgorde van gebeure nie. Jy is in beheer van hoe jy jou kli\u00ebnt tevredenheid wil bestuur en die Clinic Evaluator sisteem sal aangepas word volgens jou persoonlike behoeftes. Indien jy ge\u00efntegreer wil word in jou korporatiewe CRM, in \u0149 netwerk wil bygevoeg word, of addisionele funksionaliteit wil byvoeg, staan ons ontwikkelingsafdeling altyd gereed om aan jou bystand te verleen. Kontak ons op <a href=\"mailto:info@clinicevaluator.com\">info@clinicevaluator.com<\/a> vir bykomende inligting en verdere besprekings.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens \u0149 studie van Goed Bestuurde Praktyke wat deur Veterinary Economics, tesame met Wutchiett Tumblin and Associates gedoen is, is kli\u00ebnt\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8550,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13170","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-290.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13170","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13170"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13170\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13171,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13170\/revisions\/13171"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8550"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13170"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13170"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13170"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}