{"id":13168,"date":"2017-05-11T13:17:00","date_gmt":"2017-05-11T11:17:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13168"},"modified":"2017-05-11T13:17:00","modified_gmt":"2017-05-11T11:17:00","slug":"why-cancel-die-oplossing-wat-ontdek-hoekom-klinte-uitteken-uit-jou-dienste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2017\/05\/11\/why-cancel-die-oplossing-wat-ontdek-hoekom-klinte-uitteken-uit-jou-dienste\/","title":{"rendered":"Why Cancel, die oplossing wat ontdek hoekom kli\u00ebnte uitteken uit jou dienste."},"content":{"rendered":"<p>Niks is meer frustrerend as om \u0149 goeie kli\u00ebnt te verloor nie. Jy bel\u00ea tyd, moeite en geld daarin om kli\u00ebnte te lok na jou besigheid, net om uit te vind dat hulle van jou subskripsie of dienste rekening binne \u0149 kort tydjie uitgeteken het. Jou eerste gedagte hierna kan wees dat jy nie genoeg geld bel\u00ea het in bemarking of advertering van jou besigheid nie.<\/p>\n<p>Deur egter aanhoudend meer en meer geld te bestee, gaan jou nie antwoorde bied oor presies waarna die kli\u00ebnt opsoek was nie. Dalk het jy die verkeerde verwagtinge geskep deur die bewoording op jou webblad, of die diens self was nie gebruikersvriendelik nie, of jou mededinger het dalk \u0149 goedkoper prys aangebied, of jou nuusbrief was dalk te aanhoudend en irriterend. Daar kan verskeie redes wees dat \u0149 kli\u00ebnt nie meer van jou dienste wil gebruik maak nie, en deur jou pogings na die regte gebied te rig sal jy nie net finansieel bespaar nie, maar ook die groei en ontwikkeling van jou besigheid bespoedig.<\/p>\n<p>Dis oor hierdie redes dat ons Why Cancel ontwerp het \u2013 \u0149 oplossing deur middel van outomatiese monitering van dienste kansellasies en uittekenings.<\/p>\n<h2>Hoe werk Why Cancel?<\/h2>\n<p>1) Wanneer \u0149 kli\u00ebnt jou dienste kanseller of uitteken van jou nuusbrief, sal Why Cancel \u0149 rekord neem van die kli\u00ebnt se naam, e-pos en subskripsie ID.<br \/>2) Na die kli\u00ebnt uitgeteken het, sal sy inligting in \u0149 tou geplaas word en hy sal \u0149 uitnodiging ontvang om \u0149 paar vrae te beantwoord oor sy ervaring, waarvan hy gehou het, nie gehou het nie, of wat tekort kom in jou diens. Hierdie uitnodiging sal gestuur word binne \u0149 tydsraamwerk wat jy spesifiseer in die instellings, en daar sal ook \u0149 outomatiese opvolg herinnering gestuur word indien die kli\u00ebnt die eerste uitnodiging ignoreer.<br \/>3) Why Cancel bereken die ingevoerde antwoorde en vertoon die uitslae in regte tyd. Jy kan nou hierdie inligting neem en \u0149 plan daarvolgens uiteensit om minder kli\u00ebnte te verloor of die kansellasie van hulle subskripsies te keer. Indien jy \u00earens sou vashaak, is ons konsultante altyd beskikbaar om jou by te staan om die gewenste resultate te behaal.<\/p>\n<h2>Wat is die voordele daaraan gekoppel om van Why Cancel gebruik te maak?<\/h2>\n<p><strong>&#8211; die diens is outomaties.<\/strong><br \/>\u201cStel-en-vergeet\u201d funksionaliteit is \u0149 spesifieke kenmerk van alle Examinare dienste. Sodra jy die hele sisteem opgestel het, sal al die monitering, e-pos uitnodigings, en e-pos herinneringe outomaties afgehandel en gestuur word.<br \/><strong>&#8211; die diens is ten volle verstelbaar.<\/strong><br \/>Jy bepaal hoeveel en watter tipe vrae jy aan jou kli\u00ebnt wil rig, hoe die opname venster sal lyk (jy kan jou maatskappy kenteken en kleure byvoeg), en watter boodskap jou kli\u00ebnt gaan ontvang.<br \/><strong>&#8211; die diens koppel maklik in by jou werksvloei.<\/strong><br \/>Dit is nie nodig om gekompliseerde funksies te skryf wat jou kansellasie vloei en Why Cancel sal koppel nie. Ons API is alreeds so geformateer en jy hoef slegs twee blokkies kode in jou webblad in te voer om uittekeninge te begin monitor.<br \/><strong>&#8211; jou data word beskerm en is veilig.<\/strong><br \/>By Examinare word data-berging baie ernstig opgeneem. Why Cancel maak gebruik van Examinare API en al jou kli\u00ebnte se inligting, tesame met jou opname uitslae, word in jou Examinare rekening in die milit\u00eare standaard-wolkbedieners in die EU, hoofsaaklik in Swede, gestoor. Ons bied jou die verskerkering aan dat jou data absoluut veilig is en geen iemand, behalwe jy self, toegang daartoe sal kan verkry nie.<\/p>\n<p>Why Cancel is reeds beskikbaar, so moet asb. geen verdere tyd mors nie. Registreer jou rekening, begin kli\u00ebnt kansellasies monitor, ontleed die swakpunte binne jou besigheid, en begin om jou onderneming doeltreffend te groei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Niks is meer frustrerend as om \u0149 goeie kli\u00ebnt te verloor nie. Jy bel\u00ea tyd, moeite en geld daarin om kli\u00ebnte te lok na jou besigheid, net om uit te vind dat\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8433,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13168","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-289.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13168","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13168"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13168\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13169,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13168\/revisions\/13169"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8433"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13168"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13168"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13168"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}