{"id":13166,"date":"2017-02-17T13:50:00","date_gmt":"2017-02-17T12:50:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13166"},"modified":"2017-02-17T13:50:00","modified_gmt":"2017-02-17T12:50:00","slug":"kursus-evaluasie-is-eenvoudig-met-ons-nuwe-oplossing-kurseval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2017\/02\/17\/kursus-evaluasie-is-eenvoudig-met-ons-nuwe-oplossing-kurseval\/","title":{"rendered":"Kursus Evaluasie is eenvoudig met ons nuwe oplossing, KursEval."},"content":{"rendered":"<p>Dit het als begin met \u0149 kli\u00ebnt wat ons gekontak het en gevra het of dit moontlik sou wees om die rede uit vind hoekom \u0149 sekere deel van die deelnemers aan sy opleidings kursusse besluit het om op te hou om die kursus by te woon. Deesdae ontwikkel ons samelewing, wetenskappe, en tegnologie teen \u0149 geweldige pas, en deurlopende opvoeding is die enigste manier om met die tye by te bly. Hedendaagse studente wil so vinnig moontlik die nodige en waardevolle vaardighede bekom, en wil in staat wees om dit direk na die afhandeling van die opleidings kursusse in werking te stel. Maar doelwitte en opleidings sessies verskil van mekaar en daar is geen universele oplossing beskikbaar wat in alle gevalle ewe effektief gaan wees nie.<\/p>\n<p>Dit is oor hierdie redes dat ons KursEval ontwerp het \u2013 die oplossing wat in staat is om verskeie opleidings kursusse te evalueer met behulp van die eenvoudige en gebruikersvriendelike outomatiese tevredenheid opnames. KursEval is egter nie net \u0149 toepassing nie, maar \u0149 volwaardige diens wat die grootste deel van die werk in die evaluasie van jou kursusse vir jou afhandel. <u>Dit sal nie nodig wees vir jou om<\/u>:<br \/>&#8211; <strong>te google vir gepaste opnames en vraelyste nie<\/strong>, en te wonder of dit vir jou gegewe taak doeltreffend sal werk nie. (Ons ontwerp \u0149 opname vir jou indien jy die vol pakket bestel);<br \/>&#8211; <strong>per hand uitstuur van vraelyste aan kursusgangers<\/strong> of die per hand uitstuur van herinnering kennisgewings aan diegene wat die aanvanklike uitnodiging om die opname in te vul ge\u00efgnoreer het (KursEval handel dit outomaties af, afhangend van jou instellings;<br \/>&#8211; <strong>lees van bonkige handleidings en die kyk na eindelose riglyne<\/strong> oor hoe om die sisteem op te stel en te gebruik nie (elke afdeling van ons handleiding is slegs \u0149 paar sinne lank en vereis geen spesifieke kennis nie;<br \/>&#8211; <strong>per hand elke antwoord tel en ontleed<\/strong> gebaseer op datum, maand, kursusleier, ens. (verslae is beskikbaar in regte tyd en kan onmiddellik uiteengesit word volgens jou behoeftes).<\/p>\n<h2>Hoe werk KursEval?<\/h2>\n<p>1) Koppel jou Examinare Opname Toepassing rekening aan jou KursEval (kopieer en plak van twee re\u00ebls teks).<br \/>2) Ontwerp \u0149 opname in Examinare.<br \/>3) Skep \u0149 klas in KursEval en tik \u00f3f die name en e-posse van die kursusgangers in \u00f3f trek dit in vanaf enige program soos MS Office, Google Docs, Open Office, Libre Office ens. As jy deurgaans met dieselfde klasse werk, skep jy dit slegs een keer en kies dan net uit die ooreenstemmende aftrek kieslys.<br \/>4) Kies \u0149 toepaslike opname en voer die teks in van jou e-pos uitnodiging.<br \/>5) Kies die verkose tydperk voordat die kursusgangers jou opname sal ontvang: direk na die afhandeling van die opleidings kursus sessie of \u0149 paar dae daarna.<br \/>En daarsy, jy is klaar!<\/p>\n<p>KursEval is ontwerp om \u0149 verpligte hulpmiddel vir die opleidingskundiges te word. Dit kan besigheidsgroei versnel en help om die herhaling van onnodige foute te voorkom. Die versamelde terugvoer vanaf die kursusbywoners stel jou nie net daartoe in staat om opleidings programme, kursusse en instrukteurs te evalueer nie, maar jy kan hiermee ook die ontwikkeling van spesifieke vaardighede vir spesifieke deelnemers of klasse teiken, en verder beplanning doen vir opleiding vir enige ander veld of opleidings gebied.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit het als begin met \u0149 kli\u00ebnt wat ons gekontak het en gevra het of dit moontlik sou wees om die rede uit vind hoekom \u0149 sekere deel van die deelnemers aan sy\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8511,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13166","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-287.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13166","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13166"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13166\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13167,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13166\/revisions\/13167"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8511"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13166"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13166"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13166"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}