{"id":13164,"date":"2017-01-12T14:50:00","date_gmt":"2017-01-12T13:50:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13164"},"modified":"2017-01-12T14:50:00","modified_gmt":"2017-01-12T13:50:00","slug":"kos-evalueerder-n-toepassing-wat-klint-terugvoer-vir-jou-insamel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2017\/01\/12\/kos-evalueerder-n-toepassing-wat-klint-terugvoer-vir-jou-insamel\/","title":{"rendered":"Food Evaluator, \u0149 toepassing wat kli\u00ebnt terugvoer vir jou insamel."},"content":{"rendered":"<p>Ons is verheug om vandag te kan verkondig dat ons Food Evaluator toepassing uiteindelik beskikbaar is vir gebruik by enige koffie- of kosstigting wat graag meer wil uitvind oor hulle kli\u00ebnte.<\/p>\n<p>Ons het al telkemale gehoor dat restaurant eienaars voel dat kli\u00ebnt tevredenheid opnames gewoonlik gepaard gaan met ho\u00eb kostes en dat dit vreeslik tydrowend is, daarom is hulle geneig om dit oor te slaan. \u0149 Meer algemene praktyk is die verbale bevestiging van die smaak en kwaliteit van die diens vanaf die eienaar, maar hierdie tendens neem nie al die terugvoer in ag nie, en dit is dus onmoontlik om uit te vind hoe kli\u00ebnte werklik dink of voel. Daar is egter \u0149 behoefte om data in te samel oor watter spyskaart en drankies beter presteer. In die geval van verbale kommunikasie is daar geen waarborg dat die antwoorde wat ontvang word betroubaar is nie.<br \/>\u00a0<br \/>Kli\u00ebnt tevredenheid opnames is \u0149 vereiste vir die behoorlike ontwikkeling en groei van voedselbesighede, maar ons stem saam dat dit eenvoudig en vinnig moet plaasvind vir beide die restaurant asook die kli\u00ebnt. Dit is hieroor dat ons die Food Evaluator ontwikkel het, gegrond op drie hoof fundamentele faktore: spoed, gebruiksgemak, en kragtige statistieke.<\/p>\n<h2>Waarom verskil die Food Evaluator van ander oplossings?<\/h2>\n<p><strong>&#8211; vinnige en eenvoudige opstelling (van jou kant af) in jou restaurant \/ koffiewinkel.<\/strong><br \/>Ons sisteem kan in die vinnigste moontlike tyd gestuur word. As jy dus besluit het dat jy meer oor jou kli\u00ebnt tevredenheid wil uitvind, is dit slegs \u0149 kwessie van \u0149 paar dae voordat dit ten volle bruikbaar is in jou besigheid.<br \/><strong>&#8211; gemak van gebruik en onderhoud.<\/strong><br \/>Food Evaluator is \u0149 baie intu\u00eftiewe sisteem. Die koppelvlak is spesifiek ontwerp vir mense met \u0149 beskeie rekenaarkundigheid, en dis hieroor dat jy verseker kan wees dat jy dit vanaf die eerste minuut van gebruik sal verstaan. Indien jy wel \u00earens vasbrand, is daar \u0149 uitgebreide handleiding op ons webtuiste beskikbaar met uiteengesette verduidelikings en baie skermskote verwant aan elke afdeling van die sisteem.<br \/><strong><\/strong><br \/> So ook die benadering van restaurant bestuurders in die uitreiking na hulle kli\u00ebnte. Ons gee aan jou die vryheid om die mees geskikte manier te kies vir jou unieke geval. Jy kan jou kli\u00ebnt vra om \u0149 paar kort vrae te beantwoord op \u0149 tabletrekenaar binne in die restaurant, of jy kan sy e-pos adres in die sisteem invoer en \u0149 opname sal outomaties aan hom gestuur word volgens jou instellings op die Food Evaluator.<br \/><strong>&#8211; kragtige statistieke met gevorderde filtrering.<\/strong><br \/>Daar is geen nut daarin om kli\u00ebnt tevredenheid in te samel, as jy nie die uitslae op die gepaste manier kan opsom of die regte afleidings kan maak nie. Ontleding is nie \u0149 maklike taak nie. Dit is hieroor dat ons die mees gevraagde analitiese funksies versamel het en hulle gebruik vereenvoudig het. Nou het jy toegang tot regte tyd uitslae, gevorderde filtrering, en berekening van die CSAT indeks binne \u0149 intu\u00eftiewe en maklik bruikbare koppelvlak.<br \/><strong>&#8211; ons staan jou deurgaans by deur die hele proses.<\/strong><br \/>Ons gee om vir elke een van ons kli\u00ebnte, en dit is hieroor dat ons nie van jou sal vergeet sodra jy vir ons dienste ingeteken en betaal het nie. Ons opname kenners ontwerp vir jou \u0149 vraelys volgens jou situasie en behoeftes, en ons stel die Food Evaluator sisteem vir jou op om seker te maak dat dit moeiteloos gebruik kan word. Aangesien ons nie herverkopers van die sisteem is nie, maar die ontwikkellaars daarvan, kan ons enige sisteem funksionaliteit uitbrei of verander indien jy dit nodig sou vind. En laastens, ons is besorg oor ons kli\u00ebnte en dit is hoekom ons ons bes doen om jou in enige situasie in die korste moontlike tyd probeer help.<\/p>\n<p>Een van ons kli\u00ebnte het onlangs die Food Evaluator \u201cdie verstandigste finansi\u00eble belegging vir die mees besonderse diens ooit ontvang\u201d genoem. Ons is dus nie net hier om jou te vertel hoe leersaam dit is om kli\u00ebnte tevredenheid data in te win nie, ons leer ook eintlik self elke dag. <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons is verheug om vandag te kan verkondig dat ons Food Evaluator toepassing uiteindelik beskikbaar is vir gebruik by enige koffie- of kosstigting wat graag\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8394,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13164","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-280.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13164","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13164"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13164\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":22361,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13164\/revisions\/22361"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8394"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13164"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13164"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13164"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}