{"id":13160,"date":"2016-07-02T12:00:00","date_gmt":"2016-07-02T10:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13160"},"modified":"2016-07-02T12:00:00","modified_gmt":"2016-07-02T10:00:00","slug":"ons-stel-stay-evaluator-bekend-die-perfekte-terugvoer-toepassing-vir-die-hotel-bedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2016\/07\/02\/ons-stel-stay-evaluator-bekend-die-perfekte-terugvoer-toepassing-vir-die-hotel-bedryf\/","title":{"rendered":"Ons stel Stay Evaluator bekend, die perfekte terugvoer toepassing vir die hotel bedryf."},"content":{"rendered":"<p>Examinare brei elke jaar uit, en ons het onlangs talle navrae vanaf hotel bestuurders ontvang. Hulle benodig nie net \u0149 standaard opname toepassing nie, maar \u0149 meer industrie-georiente\u00ebrde oplossing, wat outomaties klant tevredenheid beheer en terselfdertyd meer geleenthede beskikbaar maak vir die uitbrei van hulle besighede. Dit is hoe, met die samewerking van hotel bestuurders, Stay Evaluator in werking getree het.<\/p>\n<h2>Wat was die hoof versoeke vanaf die hotel bestuur?<\/h2>\n<p><strong>1. Die toepassing moet sover moontlik outomaties kan bedryf, wat so min as moontlike tyd van personeel verlang.<\/strong><br \/>Indien die toepassing baie tyd in beslag neem om te leer, implementeer, integreer in die werksvloei, of \u0149 groot deel van die interaksie tussen die hotel personeel en gaste wegneem, sou die voordele hiervan oor die bestedingspoging en potensi\u00eble geldverslies heers? Natuurlik nie. Dis hieroor dat ons die Stay Evaluator sisteem ontwerp het op die prinsiep van \u201cStel en Vergeet\u201d. Die opstelling van die sisteem is basies onmiddellik, terwyl die uitteken vorm by die hotel ontvangs minder as 20 sekondes neem om in te vul.<\/p>\n<p><strong>2. Versamelde data moet onmiddellik beskikbaar wees en die statistieke moet maklik filtreer kan word volgens dag, datum, hotel personeel en die tipe gaste.<\/strong><br \/>Die hele terugvoer proses maak geen sin as jy nie die versamelde data kan besigtig of daaraan kan werk nie. Ons implementeer \u0149 uitgebreide filtrering proses in die Uitslae afdeling van Stay Evaluator. Ons het ook, vir die gemak van begrip, die industrie-standaard indeks, CSAT, ingevoeg (Kli\u00ebnt Tevredenheid Indeks), wat vir elke afdeling apart bereken word en ook die algehele Tevredenheid van Gaste vertoon. Die beheer van personeel, identifisering van probleem areas en die onmiddellike oplossing van probleme is die beste ding wat jy kan doen om die verblyf van jou gaste te verbeter, en verander ook negatiewe kli\u00ebnte in lojale ondersteuners.<\/p>\n<p><strong>3. Die toepassing moet verskeie taalkeuses van die vraelys beskikbaar h\u00ea wat sodoende gaste van regoor die w\u00eareld die geleentheid bied om dit te kan invul. Taalkeuses moet maklik en vinnig gewissel kan word indien nodig.<\/strong><br \/>Jy kan nooit seker wees watter gaste by jou hotel gaan kom oorbly nie of wat hulle behoeftes gaan wees nie, maar jy wil graag van kli\u00ebnte regoor die w\u00eareld terugvoer ontvang van hulle begeertes. Dit is altyd \u0149 goeie idee om jou gaste se behoeftes en begeertes in hulle moedertaal te kan aanspreek. Vir die gemak van hierdie taak het ons \u0149 eenvoudige taal wisselaar ingevoeg in die Stay Evaluator sisteem, wat \u0149 beter kans verseker dat jou kli\u00ebnt terugvoer sal verskaf op jou vraelys. Die Stay Evaluator personeel kan jou ook bystaan met die vertaling van jou vraelys na enige taal van jou keuse.<\/p>\n<p><strong>4. Die begroting van hotelle vir kli\u00ebnt tevredenheid is dikwels beperk, dus moet die toepassing bekostigbaar wees.<\/strong><br \/>Die enigste area waar ons nie sal onderhandel nie, is kwaliteit. Deur talle onderhandelings met hotel bestuurders, glo ons het ons die perfekte oplossing gevind. Die maandelikse tarief vir die gebruik van die Stay Evaluator sisteem is gelykstaande aan die tarief van \u0149 dag se verblyf in twee begrotings kamers. Dis mos nou bekostigbaarheid tesame met die w\u00eareld bekende Sweedse kwaliteit!<\/p>\n<p>Die alledaagse verandering in die hotel bedryf vereis meer en meer proaktiwiteit vanaf die hotel bestuurders. Lae-koste hotelle, dienste soos Airbnb en Booking, w\u00eareld bekende ketting hotelle \u2013 daar is deurentyd reuse kompetisie ter sprake. Ons beveel aan dat die beste wat jy in hierdie omstandighede kan doen is om jou gaste se verwagtinge te oortref, terwyl daar aandag gegee word aan enige probleme of misverstande en poog om dit dadelik op te los. Stay Evaluator is \u0149 gebruikersvriendelike, maar tog kragtige toepassing vir hotelle van enige grootte. Tesame hiermee kan ons die groei van jou Kli\u00ebnt Tevredenheid Indeks verseker. Waarvoor wag jy? Skakel in en word die volgende hotel wat gebruik maak van Stay Evaluator!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Examinare brei elke jaar uit, en ons het onlangs talle navrae vanaf hotel bestuurders ontvang. Hulle benodig nie net \u0149 standaard opname toepassing nie, maar \u0149\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8472,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13160","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-278.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13160","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13160"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13160\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13161,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13160\/revisions\/13161"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8472"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13160"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13160"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13160"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}