{"id":13154,"date":"2015-10-01T18:57:00","date_gmt":"2015-10-01T16:57:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13154"},"modified":"2015-10-01T18:57:00","modified_gmt":"2015-10-01T16:57:00","slug":"klant-tevredenheid-opnames-is-meer-gewild-indien-dit-beskikbaar-gemaak-word-deur-die-hotel-self","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2015\/10\/01\/klant-tevredenheid-opnames-is-meer-gewild-indien-dit-beskikbaar-gemaak-word-deur-die-hotel-self\/","title":{"rendered":"Klant tevredenheid opnames is meer gewild indien dit beskikbaar gemaak word deur die hotel self."},"content":{"rendered":"<p><strong>Kli\u00ebnteopname word toenemend meer gewild, veral wanneer dit direk van die hotel beskikbaar gemaak word, en die gewildheid van die algemene vraelyste uit die besprekingsbladsye het gedaal. \u201c\u2013 Kli\u00ebnte wil graag hotelle bystaan om te verbeter sodat hulle weer ander mense kan aanbeveel om daar te bly.\u201d<\/strong><\/p>\n<p><span>Wanneer gaste \u0149 hotel besoek wat nie heeltemal tot hulle standaard presteer nie, sal die gas dit nie altyd oordra aan die personeel nie. Gewoonlik sal hulle slegs kla oor vuil of nie-sanit\u00eare fasiliteite wat hulle verblyf op daardie tydstip direk be\u00efnvloed het.<\/span><\/p>\n<p><span>Wanneer \u0149 gas in \u0149 hotel oorbly wat nie hulle verwagtinge nakom nie en wat verhoed dat hulle weer soontoe sal terugkeer, is hulle normale reaksie om aan almal van hulle slegte ondervinding te vertel. Indien hulle egter \u0149 puik uiteengesette opvolg opname ontvang word wat nie te veel tyd in beslag sal neem om in te vul nie, sal hulle dit gewoonlik beantwoord. <\/span><\/p>\n<p><span>\u0149 Gewone opvolg opname vanaf \u0149 algemene besprekingsblad sal gewoonlik ge\u00efgnoreer word deur die kli\u00ebnt aangesien hy geen nut daarin sien om dit in te vul nie. Indien die kli\u00ebnt egter dieselfde opname ontvang wat direk van die hotel af gestuur word sal hy gewoonlik die tyd neem om dit in te vul. Daar is gevind dat tot 50% van die gaste die opname sal invul sodra hulle die kennisgewing van die hotel per e-pos ontvang. <\/span><\/p>\n<p><strong>\u0149 Groot deel van die klagtes wat nie oor die toonbank van die hotel genoem word nie, is waardevolle inligting wat nooit die bestuur van die hotel bereik nie, tensy die hotel self die Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname uitstuur aan die gaste.<\/strong><\/p>\n<p><span>Indien die hotel self die <\/span><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname uitstuur sal hulle gewoonlik tot 50% terugvoer ontvang indien hulle die regte toepassings implementeer<\/strong><span>. Examinare AB voorsien hotelle met Hotel Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname Oplossings waardeur elke kli\u00ebnt \u0149 Tevredenheid Opname gestuur word. <\/span><\/p>\n<p><span>Die Hotel Kli\u00ebnt Tevredenheid Opnames bereken outomaties die Kli\u00ebnt Tevredenheid Indeks vir alle dele van die hotel. \u0149 Groot deel van die sukses wat spruit vanuit die Hotel Koppelvlak oplossing is die feit dat alle gaste \u0149 opvolg Opname ontvang en dat elke bespreking ingevoer word in die agtergrond data.<\/span><\/p>\n<p><span>Om meer te lees oor die Hotel Kli\u00ebnt Tevredenheid Koppelvlak Oplossing, kliek op die volgende skakel: <\/span><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/industry\/hotel\/\">https:\/\/www.examinare.com\/en\/industry\/hotel\/<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kli\u00ebnteopname word toenemend meer gewild, veral wanneer dit direk van die hotel beskikbaar gemaak word, en die gewildheid van die algemene vraelyste uit die\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8121,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13154","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-66.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13154","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13154"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13154\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13155,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13154\/revisions\/13155"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8121"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13154"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13154"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13154"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}