{"id":13150,"date":"2014-12-22T14:49:00","date_gmt":"2014-12-22T13:49:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13150"},"modified":"2014-12-22T14:49:00","modified_gmt":"2014-12-22T13:49:00","slug":"blits-opnames-as-integrale-deel-van-die-werksvloei-in-suksesvolle-maatskappye","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/12\/22\/blits-opnames-as-integrale-deel-van-die-werksvloei-in-suksesvolle-maatskappye\/","title":{"rendered":"Blits opnames as integrale deel van die werksvloei in suksesvolle maatskappye."},"content":{"rendered":"<p>\u00abStel jou bestuurder belang in jou mening wanneer daar werksdoelwitte opgestel word?\u00bb, \u00abIs jy bewus van jou maatskappy se strategiese doelwitte en verstaan jy hulle?\u00bb, \u00abInagnemend verlede week se afgehandelde take, wat was jou beste prestasie?\u00bb. Hierdie tipe vrae verskyn dikwels op baie maatskappy se werknemers se rekenaar skerms op \u0149 weeklikse of maandelikse basis. Hulle neem nie \u0149 aansienlike hoeveelheid tyd in beslag nie, en voorsien waardevolle inligting aan die bestuur.<\/p>\n<p>Blits opnames het in \u0149 kort tydperk \u0149 onontbeerlike element in die organisasie of werksplek geword. Hulle het \u0149 nuwe tendens gevorm wat vir die bestuur gebaseer word op data. Hedendaagse aanlyn tegnologie en mobiele aansoeke het \u0149 vorige gekompliseerde analitiese toepassing vereenvoudig en toeganklik gemaak vir tot klein firmas met \u0149 beperkte begroting. Kort studies met onmiddellike uitslae help die personeel bestuur om redelike besluite in alle areas van werksvloei te maak, wat begin met die algehele ontwikkelings strategie van die maatskappy en wat eindig met drankies vir die volgende ko\u00f6peratiewe partytjie.<\/p>\n<p>Volgens navorsing gedoen deur die Vereniging van Menslike Hulpbronbestuur, re\u00ebl 75% van maatskappye verskillende studies volgens werknemers se gemoed en tevredenheid. Hierdie opnames word egter een of twee keer per jaar uitgevoer en hierdie benadering verlaag aansienlik die doeltreffendheid daarvan. Beide werknemers en die bestuur glo nie regtig in veranderinge wat ontwikkel is vir die lang termyn perspektief nie. In sulke omstandighede het blits opnames voor die handliggende voordele as gevolg van gereeldheid, eenvoudigheid en die spoed van implementasie. Daarbenewens, sal hierdie studies met die regte benadering, die sin van kameraadskap in die span versterk, asook die geloofwaardigheid van die bestuurpersoneel. Baie werknemers waardeer die geleentheid om hulle bekommernisse en kwellinge te deel, sonder om die risiko te loop dat dit hulle loopbaan in die maatskappy sal be\u00efnvloed.<\/p>\n<h2>Die ondervinding van buitelandse maatskappye na die implementasie van blits opnames in die werksvloei in.<\/h2>\n<p>\u0149 Maatskappy van Seattle (VSA) vra een keer \u0149 week een vraag wat anoniem beantwoord moet word. Dit kan verband hou met enige aspek van die werksverband. Byvoorbeeld, idees oor hoe om kli\u00ebntediens te verbeter, of opinies oor die gemak van die kantoor meubels. Hierdie tipe benadering werk goed as dit op \u0149 gereelde basis gedoen word want dit laat die besuur toe om onmiddellik daarop te reageer, die bestaande probleme uit te skakel, en die algehele diens te verbeter. Dit wou dus voorkom dat die meerderheid van die maatskappy se werknemers wat deur middel van afstandwerk werk, minder gelukkig voel as diegene wat in die sentrale kantoor werk. Teen die besigste tyd van die besigheidseisoen word hierdie tendens nog duideliker. Die maatskappy se uitvoerende hoof het daarin geslaag om addisionele fondse in die telekommunikasie fasiliteite te bel\u00ea, en kon op hierdie manier die probleem oplos asook daarin slaag om personeel lojaliteit en werkdoeltreffendheid te verbeter.<\/p>\n<p>Sommige maatskappye maak gereeld gebruik van die blits opnames om die impak van personeel gesindheid op verkope en produktiwiteit te monitor. \u0149 Bekende Chicago-gebaseerde maatskappye, wat verskeie internasionale kettingwinkels bestuur, het \u0149 soortgelyke studie verlede jaar uitgevoer. Te danke aan \u0149 kort anonieme opname, was die maatskappy bestuur elke dag op hoogte gebring van die algehele gesindheid en buie van die personeel in die winkels. Dit het die aannames oor die verskille in die werknemers se tevredenheid in verskillende streke tydens sekere tye van die jaar geregverdig. Die opnames se uitslae het ook aangedui hoe werknemer tevredenheid direk die verkope en kli\u00ebnt tevredenheid be\u00efnvloed. Die maatskappy het gevind dat in die winkels waar die personeel deur die loop van die dag in \u0149 goeie bui was, die verkoop syfers en kli\u00ebnt lojaliteit aansienlik ho\u00ebr was, teenoor die winkels waar die personeel in \u0149 neutrale of slegte bui was.<\/p>\n<p>Die vise-president van \u0149 ander Chicago maatskappy het \u0149 skokkende ontdekking gemaak na die implementering van die blits opnames. Hy het bevind dat die personeel die filosofie van die maatskappy slegs vaagweg begryp en dit nie duidelik kon oordra nie. Opname uitslae het \u0149 voorvereiste geword vir die gedetailleerde uiteensetting van die besigheidsdoelwitte aan die personeel.<\/p>\n<h2>Kenmerke van die blits opname organisasie in die maatskappy.<\/h2>\n<p>Soos op enige gebied, is dit belangrik om in die gebied van blits opnames al die fynere kenmerke van die organisasie te verstaan om sodoende relevante en betroubare antwoorde te kan ontvang. Jy moet in gedagte hou dat \u0149 groot hoeveelheid vrae slegs daarin slaag om personeel te verveel en moeg te maak. Daarbenewens sal \u0149 gebrek aan kwalitatiewe verandering of besluite na die afneem van die opnames die personeel teleurstel en die effektiwiteit van die studie benadeel.<\/p>\n<p><strong>Indien jy dus ernstig is daaroor om die kwaliteit en produktiwiteit van jou personeel te verbeter, <a href=\"mailto:info@examinare.com\">kontak gerus Examinare<\/a>. <strong>Ons sal jou bystaan om die<\/strong> <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\" title=\"Survey Consultancy\">praktyk van blits opnames behoorlik in die werksvloei van jou maatskappy te integreer<\/a>. Ons konsultante is terselfdertyd altyd gereed om verpersoonlikde aanbevelings te maak oor hoe om die opnames te organiseer, ontvangde data te ontleed en die uitslae effektief te interpreteer.<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u00abStel jou bestuurder belang in jou mening wanneer daar werksdoelwitte opgestel word?\u00bb, \u00abIs jy bewus van jou maatskappy se strategiese doelwitte en verstaan jy\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8238,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13150","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-64.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13150"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13150\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13151,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13150\/revisions\/13151"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8238"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}