{"id":13146,"date":"2014-12-08T05:21:00","date_gmt":"2014-12-08T04:21:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13146"},"modified":"2014-12-08T05:21:00","modified_gmt":"2014-12-08T04:21:00","slug":"hoekom-is-dit-nie-winsgewend-om-jou-eie-opname-vorms-te-ontwerp-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/12\/08\/hoekom-is-dit-nie-winsgewend-om-jou-eie-opname-vorms-te-ontwerp-nie\/","title":{"rendered":"Hoekom is dit nie winsgewend om jou eie Opname Vorms te ontwerp nie?"},"content":{"rendered":"<p>Vandag se besigheidsklimaat is soos enige ander, ons wil geld bespaar. Om geld te bespaar is altyd \u0149 goeie idee en alle maatskappy behoort \u0149 begroting in plek te h\u00ea en moet altyd probeer om hulle geld op \u0149 verstandiger manier as voorheen te beste\u00eb. In party areas kan \u0149 maatskappy egter nie suinig wees nie en een van hulle is besigheidsinformasie, wat kommunikasie met jou kli\u00ebnte, kommunikasie met jou personeel en algemene besigheid interaksies insluit.<\/p>\n<p>Indien jy intern in jou maatskappy \u0149 Opname vorm skep sal jy die gebruik van die inligting wil ten volle kan gebruik terwyl jy terselfdertyd binne jou begroting werk. Wat meeste ondernemings miskyk is dat hulle interne hulpbronne gaan gebruik soos bv. Webmaster of \u0149 ander aanlyn toepassing, waarmee hulle net oor en oor die wiel gaan ontwerp. Jou interne hulpbronne gaan besig wees met die ontwerp van jou Opname vorms en indien jy verandering wil toepas moet dit vinnig kan plaasvind.<\/p>\n<p>Meeste webmeesters sal ure beste\u00eb om hulle eie opname vorms en oplossings te ontwerp. Vir \u0149 onbekwame tegniese persoon is dit dikwels maklik om te dink dat verandering net bloot deur \u0149 muis kliek aangebring kan word, maar die ontwerper spandeer ure daaraan. Hierdie vermorsing van tyd sal natuurlik nie direk op enige van jou begrotings gesien kan word nie, maar dit sal tog blootgestel word deur \u0149 afname in produktiwiteit en onnodige spanning vir die Ontwerper.<\/p>\n<p>Wanneer jy \u0149 gestandaardiseerde Opname toepassing soos Examinare gebruik, stel dit jou Ontwerper vry om te doen waarvoor hy eintlik aangestel is, en dit is om \u0149 webmeester te wees. Die waarskynlikste moontlikheid is dat die ontwerper slegs benodig sal word indien daar \u0149 skakel geplaas moet word of as die e-pos lys ingetrek moet word. Vir die res van die tyd kan die webmeester die navigasie van jou webblad verbeter, inhoud op jou webblad aanbring en vele meer. Hierdie toepassing sal tyd bespaar vir beide jou bestuurder sowel as die Ontwerper.<\/p>\n<p>Soms moet die Opname Vorm toepassing ingestel word om inligting oor te dra na die Menslike Hulpbronne Programme, die Agter Kantoor sisteem, ens. Vir jou ontwerper sal hierdie \u0149 maklike taak wees aangesien Examinare oor \u0149 ingeboude API beskik wat die oordra van data insluit.<\/p>\n<p>Jou ontwerper kan tans reeds die API funksionaliteit wat beskikbaar is gaan naslaan by ons API Docs, deur op die <a href=\"https:\/\/apidocs.examinare.com\/\">https:\/\/apidocs.examinare.com<\/a> skakel te kliek en indien hy enige vrae rondom dit het, kan hy \u0149 e-pos stuur na <a href=\"mailto:info@examinare.com\">info@examinare.com<\/a>, en ons staan julle graag by om die oplossing te vind om binne jou maatskappy begroting die ideale Opname Vorms te ontwerp.<\/p>\n<p>Begin vandag nog die Opname Vorms beskikbaar deur die Examinare Opname Toepassing gebruik, en ons maak seker dat jy als ontvang wat jy benodig. Indien jy belangstel in ons Opname Toepassing, word jy uitgenooi om die <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/prices\/\" title=\"Prices\">Examinare Besigheid rekening vir 7 dae gratis te beproef<\/a> deur op die skakel links bo te kliek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vandag se besigheidsklimaat is soos enige ander, ons wil geld bespaar. Om geld te bespaar is altyd \u0149 goeie idee en alle maatskappy behoort \u0149 begroting in plek\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8082,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13146","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-62.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13146","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13146"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13146\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13147,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13146\/revisions\/13147"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8082"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13146"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13146"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13146"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}