{"id":13144,"date":"2014-10-23T14:53:00","date_gmt":"2014-10-23T12:53:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13144"},"modified":"2014-10-23T14:53:00","modified_gmt":"2014-10-23T12:53:00","slug":"outomatiese-teks-ontleding-van-gratis-teks-vrae-in-die-examinare-opname-toepassing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/10\/23\/outomatiese-teks-ontleding-van-gratis-teks-vrae-in-die-examinare-opname-toepassing\/","title":{"rendered":"Outomatiese Teks Ontleding van Gratis Teks Vrae in die Examinare Opname Toepassing."},"content":{"rendered":"<p>Die Examinare Span bied met plesier aan dat die Examinare Opname Toepassing nou outomaties en in regte tyd al vrae vir jou sal ontleed. Die ontleding word gedoen deur al die teks te kruisverwys met bekende frases beskikbaar in alle tale en kort woordjies soos \u201cen\u201d, \u201cof\u201d te verwyder. Ons het tydens 2014 al die normale frases wat die mees bekend is in die mees algemene tale versamel en saamgestel in \u0149 uitgebreide databasis. Dit is belangrik om te noem dat die outomatiese teks ontleder geen van jou informasie hoef te deel om te kan werk nie. Die ontleding is heeltemal afgesonder van al Examinare se ander kli\u00ebnte.<\/p>\n<h2>Hoe s\u00ea ek vir die Examinare Opname Toepassing om my vrae te begin ontleed?<\/h2>\n<p>Al die rekeninge in die Examinare Opname Toepassing is reeds geaktiveer met hierdie funksie, so jy is welkom om vandag nog te begin om elke opname \/ vorm \/ vraelys wat jy by Examinare het, te ontleed.<\/p>\n<h2>Indien ek die Teks ontleding wil afskakel, kan ek dit doen vir \u0149 individuele opname?<\/h2>\n<p>Jy kan die Teks ontleding konfigurasie individueel instel vir elke Opname. Jy kan alle funksionaliteit in jou rekening afstel en dit aktiveer vir slegs 1 Opname. Jy kan ook die sensitiwiteitsvlak van die Teks Ontleding stel deur die aantal stemme asook die aantal letters per woord na die minimum te stel. Jy kan dit tot na 0 stel wat beteken dat alle woorde, insluitend algemene woorde soos \u201cen\u201d en \u201cof\u201d ook ontleed sal word.<\/p>\n<p><strong>Watter tipe vrae kan van hierdie funksionaliteit gebruik maak? <\/strong><\/p>\n<p>Al die tipe vrae wat die gebruiker toelaat om \u0149 teks antwoord in te voer. Jy het ook nie \u0149 kenner nodig om die uitslae te ontleed nie en jy kan tot die Outomatiese Teks Ontleding uitdruk in Word en PDF se verslag weergawes.<\/p>\n<p><strong>Pas die Outomatiese Teks Ontleder aan by die ontleding van die Verslag en Grafiek modus? <\/strong><\/p>\n<p>Wanneer jy die Wys Grafiek funksionaliteit binne die Verslae en Grafieke gebruik, sal die keuses van die Outomatiese Teks Ontleding aangepas word. Jy kan dus die impak daarvan sien indien \u0149 persoon \u0149 sekere ouderdom is of van \u0149 sekere gebied afkomstig is. Jy kan hierdie inligting ook vergelyk met die Ontvangers se agtergrond data in Examinare. Jy kan die behoeftes van die agtergrond data ontleed om te wys of die werksomgewing binne verskillende maatskappye en takke verskil van \u0149 ander groep.<\/p>\n<p><strong>Hoe kan ek meer uitvind oor hierdie funksionaliteit en hoe dit optimaal gebruik kan word? <\/strong><\/p>\n<p>Outomatiese Teks Ontleding beskik oor sy eie blad binne ons hulp blaaie en daar is ook \u0149 kort Aanwysings video beskikbaar met stapsgewyse instruksies oor hoe om dit effektief te kan gebruik. Jy kan direkte toegang verkry tot die hulpblaaie in Examinare se Opname Toepassing deur die \u201c?\u2019 te druk.<\/p>\n<p>Ons hoop dat jy die byvoeging van die Outomatiese Teks Ontleding tot Examinare se Opname Toepassing \u0149 baie gebruiklike opsie vind en dat dit jou tyd sal bespaar in jou ontleding. Soos gewoonlik is alle terugvoer, goed of sleg, meer as welkom.<\/p>\n<p><strong>Nog nie \u0149 kli\u00ebnt nie?<\/strong><\/p>\n<p> <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Examinare Span bied met plesier aan dat die Examinare Opname Toepassing nou outomaties en in regte tyd al vrae vir jou sal ontleed. Die ontleding word\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":8004,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13144","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-61.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13144","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13144"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13144\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":22359,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13144\/revisions\/22359"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8004"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13144"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13144"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13144"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}