{"id":13142,"date":"2014-10-17T12:26:00","date_gmt":"2014-10-17T10:26:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13142"},"modified":"2014-10-17T12:26:00","modified_gmt":"2014-10-17T10:26:00","slug":"evalueer-handelskoue-met-examinare","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/10\/17\/evalueer-handelskoue-met-examinare\/","title":{"rendered":"Evalueer Handelskoue met Examinare."},"content":{"rendered":"<p>Evalueer Handelskou is daargestel om jou belegging te verseker ten opsigte van al die tyd en geld wat beste\u00eb is aan die belegging in \u0149 Handelskou. Deur die Handelskou te evalueer deur middel van \u0149 vraelys, sal jy jou belegging kan monitor en kan oordeel hoe die gehoor jou boodskap ontvang het. Deur gebruik te maak van hierdie data, tesame met die kontak besonderhede wat dit genereer, kan jy jou verkoop mark aanvul en meer voordele word aan jou onthul deur ons wenke afdeling. Daar is talle maniere wat jy kan gebruik om Handelskoue te evalueer, en ons sal nou op die beste 2 metodes fokus.<\/p>\n<p><strong>Evalueer Handelskoue metode 1, Insink metode:<\/strong><\/p>\n<p>Deur die kontak besonderhede in te samel van die mense wat jou Handelskou omgewing besoek, kan jy gebruik maak van Examinare se maklike intrek metode en \u0149 vraelys uitstuur na elke individu wat jou stalletjie by die handelskou besoek het. Ons kan jou waarborg dat jy baie verras sal wees met die uitslae!<\/p>\n<p>Om gebruik te kan maak van hierdie metode om handelskoue te evalueer, gaan jy die e-pos besonderhede van elke besoeker aan jou stalletjie benodig, en die besoeker sal ook in kennis gestel moet word dat jy dit na hulle gaan aanstuur. Dis meestal die geval van inligting aan hulle aanstuur met die doel dat hulle meer daarvan kan uitvind. Jy gaan nie te lank na die afhandeling van die Handelskou wil wag voordat jy die vraelys na hulle toe uitstuur nie. Indien jy langer as 2 weke wag kan dit dalk \u0149 negatiewe effek h\u00ea en dan sal dit beter wees om elke besoeker telefonies te kontak. Die insink-metode werk gewoonlik die beste indien dit 2-5 dae na die ontmoeting plaasgevind het, gebeur.<\/p>\n<p>&#8211; Jy kan jou gewone vrae tussen jou kontrole vrae inmeng.<\/p>\n<p>&#8211; Jy sal \u0149 groter reaksie uitlok indien jy dalk iets weggee.<\/p>\n<p>&#8211; Hou by \u0149 maksimum van 10 vrae.<\/p>\n<p>&#8211; Moenie raai nie. Laat Examinare toe om die vrae vir jou op te stel.<\/p>\n<p><strong>Evalueer Handelskou metode 2, Kits metode: <\/strong><\/p>\n<p>Hierdie metode om Handelskoue te evalueer is hoofsaaklik gefokus op Besigheid na Verbruiker (B2C) Handelskoue. Deur \u0149 vraelys met Examinare te publiseer en dit te kombineer met \u0149 QR-kode vir selfone, stel jou besoekers in staat om die kode te skandeer en die vraelys te beantwoord.<\/p>\n<p>Die hoofrede vir hierdie vraelys is om jou verkoopsmark aan te vul, en tweedens om jou Handelskou belegging te evalueer. Hierdie metode benodig ook \u0149 weggeeprys om suksesvol te werk, aangesien verbruikers nie gewoonlik vrae sal beantwoord indien daar nie \u0149 prys op die spel is nie. Die goeie nuus is dat die weggeeprys die verbruikers meer verdraagsaam sal maak tot die hoeveelheid vrae wat beantwoord moet word. \u0149 Algemene re\u00ebl is hoe meer waardevol die weggee prys is, hoe meer vrae moet beantwoord word.<\/p>\n<p>&#8211; Jy kan jou verbruikers in kennis stel van spesiale aanbiedinge binne jou vraelys.<\/p>\n<p>&#8211; Daar moet weggee pryse op die spel wees om sodoende verbruikers aan te moedig om die vraelys te beantwoord.<\/p>\n<p>&#8211; Indien die weggee prys groot genoeg is, sal \u0149 maksimum van 20 vrae voldoende wees.<\/p>\n<p>&#8211; Belangstellende verbruikers sal oor die algemeen binne 10 minute jou vraelys beantwoord.<\/p>\n<p>&#8211; Moenie raai nie, maar laat Examinare hierdie projek vir jou opstel.<\/p>\n<p><em>Wanneer jy Handelskoue evalueer, word dit aanbeveel dat jy jou vraelys op advertensies of ander visuele metode bemark om sodoende jou verkoopsmark aan te vul. Om jou evaluasie belegging gelyk te laat breek moet jy ten minste terugvoer ontvang vanaf 20% van die totale gehoor, en om die hele evaluasie projek te befonds, meer as 20% van die ge\u00efdentifiseerde mark om sodoende die nodige verkope te verseker. <\/em><\/p>\n<p><em>Kontak ons vir \u0149 plan oor hoe om Handelskoue te evalueer.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Evalueer Handelskou is daargestel om jou belegging te verseker ten opsigte van al die tyd en geld wat beste\u00eb is aan die belegging in \u0149 Handelskou. Deur die\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7965,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13142","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-60.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13142","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13142"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13142\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13143,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13142\/revisions\/13143"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7965"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13142"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13142"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13142"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}