{"id":13138,"date":"2014-09-19T09:02:00","date_gmt":"2014-09-19T07:02:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13138"},"modified":"2014-09-19T09:02:00","modified_gmt":"2014-09-19T07:02:00","slug":"examinare-stel-die-bekenstelling-van-weergawe-11-van-ocean-picnic-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/09\/19\/examinare-stel-die-bekenstelling-van-weergawe-11-van-ocean-picnic-voor\/","title":{"rendered":"Examinare stel die bekenstelling van weergawe 11 van Ocean Picnic voor."},"content":{"rendered":"<p>Ons neem plesier in die aankondiging van die implementering van ons nuwe weergawe 11 met die kodenaam \u201cOcean Picnic\u201d in die Examinare Raamwerk. Ocean Picnic is propvol nuwe funksionaliteit en verbeterings. Ons lig \u0149 paar van die hoogtepunte hier uit.<\/p>\n<p><strong>Jy kan Examinare Opnames nou as Vorms gebruik.<\/strong><\/p>\n<p>Ons het van die begin van Examinare se bestaan gefokus daarop om die beste oplossing te verskaf vir Aanlyn Opnames. Ons het dit nou \u0149 stap verder geneem deur \u0149 manier bekend te stel om hierdie aanlyn Opname vorms te omskep na Vorms waarop al die vrae op een blad verskyn. Dit gaan jou help om Examinare Vorms in uitnodigings en registrasies te gebruik.<\/p>\n<p><strong>Nuwe Aanlyn Handleiding met Video Lesse.<\/strong><\/p>\n<p>Ons het ons handleiding opgegradeer en ge\u00efmplementeer in Examinare. Jy kan met een kliek toegang verkry tot die Aanlyn Handleiding met stap vir stap instruksies, en al hierdie stappe het ook video lesse beskikbaar. Dit sal dit makliker vir jou maak om al die stappe te kan besigtig vir die mees basiese take.<\/p>\n<p><strong>Examinare Templaat Databasis.<\/strong><\/p>\n<p>Ons stel nou \u0149 Templaat Databasis bekend wat beskikbaar is aan al ons kli\u00ebnte, wat die mees algemene Opnames wat in die Opname Veld ontwerp was, insluit. Al hierdie template is getoets en reeds vertaal in verskei tale, en kan verkry word met 1 kliek.<\/p>\n<p><strong>Splinternuwe Vertalings Konsole.<\/strong><\/p>\n<p>Wanneer Opnames in verskillende tale versend moet word, is daar \u0149 behoefte om die Opname in \u0149 paar tale te vertaal en dan in Examinare te implementeer. Ons bied nou die ondersteuning aan om Examinare l\u00eaers in te trek of uit te voer en te vertaal, of deur een kliek die templaat binne die vertalings konsole te laai en hier outomatiese vertalings \/ per hand vertalings te maak sonder om die samestelling van die Opname self te verander.<\/p>\n<p><strong>CSS kan nou verpersoonlik word.<\/strong><\/p>\n<p>Die Examinare Opname Toepassing beskik nou oor die vermo\u00eb om alle style te verander met die Unieke CSS kode. Met behulp van die Uitleg knoppie kan jy enige CSS in die opname byvoeg om dit sodoende meer opsigtelik en uniek te maak.<\/p>\n<p>Ons streef natuurlik voordurend voort om ons Opname Toepassing te verbeter, en enige voorstelle word verwelkom en kan gerig word aan die personeel by die <a href=\"mailto:support@examinare.com\">support@examinare.com<\/a> e-pos adres.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons neem plesier in die aankondiging van die implementering van ons nuwe weergawe 11 met die kodenaam \u201cOcean Picnic\u201d in die Examinare Raamwerk. Ocean Picnic is\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7848,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13138","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-58.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13138","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13138"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13138\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13139,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13138\/revisions\/13139"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7848"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13138"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13138"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13138"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}