{"id":13136,"date":"2014-05-14T11:31:00","date_gmt":"2014-05-14T09:31:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13136"},"modified":"2014-05-14T11:31:00","modified_gmt":"2014-05-14T09:31:00","slug":"hoe-om-n-besonderse-sms-opname-saam-te-stel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/05\/14\/hoe-om-n-besonderse-sms-opname-saam-te-stel\/","title":{"rendered":"Hoe om \u0149 besonderse SMS Opname saam te stel."},"content":{"rendered":"<p>Al hoe meer mense besit deesdae selfone. Dis hoekom ons by Examinare vanaf 2009 reeds duisende SMS opnames gestuur het vir beide Sweedse en Internasionale ontvangers. Daar is verskriklik baie wat met SMS Opname tegnologie gedoen kan word en daar is ook die moontlikheid om dit outomaties op te stel om opnames deur middel van e-pos uit te stuur. Die moontlikhede is eindeloos met SMS Opnames en by Examinare het ons vele toepassings op een plek bymekaar gesit waaruit jy kan kies.<\/p>\n<h2><strong>Kli\u00ebnt Opnames in die vorm van SMS Opnames<\/strong>.<\/h2>\n<p>\u0149 Teks op \u0149 foon kry gewoonlik almal se aandag en dit is skadeloos om \u0149 skakel wat deur SMS ontvang is te volg na jou opname en mors nie naastenby so baie tyd as wat meeste mense glo nie. Meeste mense reageer op SMS Opnames terwyl hulle huis toe reis, op die bus, trein, of in die passasiers sitplek op pad na \u0149 funksie. Indien jy jou SMS Opname koppel aan \u0149 beloning, soos byvoorbeeld een maand se gratis diens of iets soortgelyks, sal jy jou kanse op terugvoer op jou opname aansienlik verhoog.<\/p>\n<h2><strong>Hoe om \u0149 SMS Opname te stuur indien jy nie in besit is van kli\u00ebnte se telefoon nommers nie<\/strong>?<\/h2>\n<p>Dit gebeur soms dat jy nie die nommers van jou kli\u00ebnte het aan wie jy graag jou SMS opname wil stuur nie. Dit kan \u0149 opvolg opname uit \u0149 klaskamer of sosiale samekoms wees, en dit is maklik vir Examinare om \u0149 sms te ontvang, en dan hierna die Examinare Opname Toepassing outomaties uit te stuur aan die kli\u00ebnt wat antwoord op die sms. Op hierdie manier kan die kli\u00ebnt maklik en gerieflik op hulle selfone die opname beantwoord.<\/p>\n<h2><strong>Werk SMS opnames op die nuwer selfoon modelle<\/strong>?<\/h2>\n<p>Ons tegnologie werk op selfoon modelle wat vanaf 2001 tot huidiglik vervaardig was. Ons kan jou verseker dat ons tegnologie op alle slimfone werk en versoenbaar is met ouer modelle sowel as toekomstige modelle.<\/p>\n<h2><strong>Outomaties SMS opnames met aflewering van goedere<\/strong>.<\/h2>\n<p>Die uitstuur van goedere dring daarop aan dat maatskappye moet weet hoe die kli\u00ebnt die aflewering van goedere ondervind het. In sulke gevalle is dit noodsaaklik dat jy SMS opnames uitstuur aan enige kli\u00ebnt wat \u0149 aflewering van jou ontvang het. Indien hulle ontevrede is met jou diens sal jy verseker van hulle hoor, maar die kanse dat jou maatskappy met \u0149 kli\u00ebnt gaan kommunikeer indien die aflewering tyd verleng was of wanneer daar dalk ander komplikasies intree, is relatief laag.<\/p>\n<h2><strong>Peilings deur middel van SMS<\/strong>.<\/h2>\n<p>Mobiele peilings is nie SMS Opnames nie, maar baie organisasie verkies om hulle te gebruik. Examinare beskik oor \u0149 tegnologie met die naam \u201cMagic Polls\u201d wat die volgende generasie van peilings is, waar ontvangers maklik hulle stemme kan instuur deur middel van teks boodskappe en die uitslae word in regte tyd vertoon. <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/magic_polls\/\" title=\"Snabbr\u00f6stningar\">Magic Polls\u2122 kan gekombineer word met Twitter en Webblad Peilings<\/a>.<\/p>\n<h2><strong>Vinnige oorsig oor hoe om met SMS opnames te begin<\/strong>.<\/h2>\n<p>Om jou maatskappy toegang te verleen na SMS Opnames kan jy \u0149 <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/prices\/\" title=\"Priser\">rekening direk op die internet bestel (op die Prys blad)<\/a> of jy is welkom om ons te kontak vir leiding om die beste oplossing vir jou spesifieke projek te vind. Jy kan \u0149 kwotasie direk ontvang deur hierdie <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\">skakel<\/a> te volg. Vul die vorm nouekeurig in om ons sodoende die geleentheid te bied om vir jou \u0149 kwotasie uit te werk wat jou verwagtinge weerspie\u00ebl. Ons sien daarna uit om jou maatskappy by te staan om deur middel van SMS Opnames beter terugvoer te ontvang.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al hoe meer mense besit deesdae selfone. Dis hoekom ons by Examinare vanaf 2009 reeds duisende SMS opnames gestuur het vir beide Sweedse en Internasionale\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7770,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13136","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-57.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13136"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13136\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13137,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13136\/revisions\/13137"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7770"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}