{"id":13130,"date":"2014-04-11T09:18:00","date_gmt":"2014-04-11T07:18:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13130"},"modified":"2014-04-11T09:18:00","modified_gmt":"2014-04-11T07:18:00","slug":"wat-sou-jy-jou-klinte-vra-voor-hulle-jou-klinte-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/04\/11\/wat-sou-jy-jou-klinte-vra-voor-hulle-jou-klinte-word\/","title":{"rendered":"Wat sou jy jou kli\u00ebnte vra voor hulle jou kli\u00ebnte word?"},"content":{"rendered":"<p><strong>Wat sou jy vra as jy vandag 1000 mense eenvoudig kon vra wat werklik vir hulle saak maak? <\/strong><\/p>\n<p><strong>Dink jy jy sou \u0149 beter begrip kry in jou manier van kommunikasie met kli\u00ebnte wat jou dienste wil koop?<\/strong><\/p>\n<p><span>Dis geen geheim dat die personeel van Examinare graag terugvoer geniet nie. \u0149 Gedagte of \u0149 gesproke woord vanaf iemand wat \u0149 idee het oor iets wat gebruik kan word om iemand anders se bemarkingsveltog te vergroot. Ons gee graag aan jou die inligting wat jy nodig het om jou besigheid sterker te maak, en vanaf Oktober verlede jaar het ons ons sisteem begin integreer teen een van die grootste verskaffers ter w\u00eareld, waar jy as ons kli\u00ebnt jou Marknavorsing kan ontwerp en slegs betaal vir die stemme wat jy benodig.<\/span><\/p>\n<p>Dit beteken dat indien jy graag meer wil uitvind van wat die skrynwerker in Duitsland dink van die nuwe spykergeweer wat jy van plan is om te vervaardig, maak hierdie manier van marknavorsing baie nuwe deure vir jou oop. Jy kan deur middel van stemme van die publiek al die nodige inligting ontvang vir verbeterings en dit is \u0149 uitstekende manier om in die jare vorentoe \u0149 wegspring kans te gee!<\/p>\n<p>Maak kontak met ons deur e-pos by <a href=\"mailto:info@examinare.com\">info@examinare.com<\/a> en ons maak seker dat al jou marknavorsing die regte en grootste mark bereik en dat dit beantwoord word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat sou jy vra as jy vandag 1000 mense eenvoudig kon vra wat werklik vir hulle saak maak? Dink jy jy sou \u0149 beter begrip kry in jou manier van kommunikasie met\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7809,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13130","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-54.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13130","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13130"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13130\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13131,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13130\/revisions\/13131"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7809"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13130"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13130"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13130"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}