{"id":13128,"date":"2014-04-08T07:47:00","date_gmt":"2014-04-08T05:47:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13128"},"modified":"2014-04-08T07:47:00","modified_gmt":"2014-04-08T05:47:00","slug":"evalueer-jou-werkplek-met-examinare-se-psigososiale-werkomgewing-opname","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/04\/08\/evalueer-jou-werkplek-met-examinare-se-psigososiale-werkomgewing-opname\/","title":{"rendered":"Evalueer jou werkplek met Examinare se psigososiale werkomgewing-opname."},"content":{"rendered":"<p>Die donker figuur van \u0149 werknemer wat nie geskik is vir verskeie tipe werksgeleenthede nie kom gereeld voor en nie net in bestuurs posisies nie. Meeste werksplekke het personeellede wat beter waardeer moet word, en wat hulp benodig meet verskeie tipes depressie. \u0149 Wyse besluit sou wees om \u0149 anonieme opname te neem van hulle huidige sielkundige toestand. Daar is baie faktore wat in ag geneem moet word met die opstel van \u0149 sielkundige werksomgewing opname, en ons het reeds hierdie studies afgehandel met die samewerking van die voorste gedragskenners en universiteite, vir die Examinare pakket vir sielkundige werksomgewings opnames. As gevolg van hierdie samewerking van die kenners kan ons nou aan jou die geleentheid bied om hierdie tipe opnames op te stel om sodoende jou werksomgewing te verbeter.<\/p>\n<p>Daar is vele besigheidseienaars wat nie ag slaan oor hoe hulle werknemers werklik voel nie en hierdie is op die einde van die dag onproduktief vir almal in die maatskappy. Deur aan jou maatskappy ondersteuning te bied met \u0149 jaarlikse psigososiale werkomgewing-opname, verseker ons dat jou maatskappy meer produktief sal wees. \u0149 Werksomgewing waar werknemers graag werk toe wil gaan, is \u0149 werksomgewing wat werknemers aanmoedig om langer te werk en beter te voel terwyl hulle daar werk.<\/p>\n<h2><strong>Hoekom is dit belangrik om \u0149 psigososiale werkomgewing-opname te h\u00ea<\/strong>?<\/h2>\n<p>As die personeel van \u0149 maatskappy daarvan hou werk toe te gaan, sal hulle meer doeltreffend werk en ook dieselfde gevoel aan jou kli\u00ebnte oordra. Indien jou werker goed voel kan hy jou kli\u00ebnt be\u00efnvloed om ook goed te voel. Hulle word meer verdraagsaam teenoor probleme en voel nie oorweldig wanneer daar groter probleme sou opduik nie. Dit maak nie net die maatskappy intern sterker nie, maar ook in terme van die naam van die maatskappy. Dit word makliker om nuwe personeel aan te stel indien die huidige personeel voel dat hulle \u0149 gelukkige en motiverende posisie beklee.<\/p>\n<h2><strong>Hoe kan Examinare jou help<\/strong>?<\/h2>\n<p>By Examinare help ons al vir baie jare die Menslike Hulpbronne afdelings met evaluasies gemik om psigososiale werksomstandighede. Ons het nou \u0149 opname pakket met algemene vrae ontwerp wat die menslike hulpbronne bestuur en besigheidseienaars in staat stel om sulke opnames jaarliks te kan afhandel. Ons doel is om jou tyd te bespaar en jou werksomgewing meer doeltreffend te maak.<\/p>\n<h2><strong>Hoe begin ons met ons psigososiale werksomstandighede-opname<\/strong>?<\/h2>\n<p>Ons wil graag in konstante kontak met jou wees voordat ons aan jou \u0149 kwotasie uitrek vir \u0149 psigososiaal werksomstandighede-opname. <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die donker figuur van \u0149 werknemer wat nie geskik is vir verskeie tipe werksgeleenthede nie kom gereeld voor en nie net in bestuurs posisies nie. Meeste\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7731,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13128","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-53.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13128","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13128"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13128\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":20834,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13128\/revisions\/20834"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7731"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13128"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13128"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13128"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}