{"id":13122,"date":"2014-03-26T08:38:00","date_gmt":"2014-03-26T07:38:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13122"},"modified":"2014-03-26T08:38:00","modified_gmt":"2014-03-26T07:38:00","slug":"evalueer-die-diens-van-jou-motor-met-examinare-se-motor-diens-tevredenheid-opname","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/26\/evalueer-die-diens-van-jou-motor-met-examinare-se-motor-diens-tevredenheid-opname\/","title":{"rendered":"Evalueer die diens van jou motor met Examinare se Motor Diens Tevredenheid Opname."},"content":{"rendered":"<p>Indien jou besigheid die diens van motors aanbied, is dit baie belangrik om kli\u00ebnt tevredenheid te behou. Daar is verskeie maniere om hierdie assessering te maak. Baie mense doen dit egter nie op \u0149 gereelde basis nie, en een van die redes is \u0149 \u201ckop-in-die-sand\u201d houding \u2013 hulle wil nie vernederende en kritiese terugvoer ontvang nie. Om so \u0149 posisie in te neem is nadelig vir die maatskappy, sowel as vir die moontlike toekomstige groei van die handelsnaam. Om \u0149 kli\u00ebnt se terugvoer ernstig op te neem voorsien \u0149 goeie fondasie vir die nodige verbeterings wat gemaak kan word, en die ekonomiese uitgawes kan regverdig word.<\/p>\n<p> Maar daar is \u0149 oplossing \u2013 Examinare het \u0149 benadering ontwikkel wat jou toegang verleen na al die nodige terugvoer vanaf jou kli\u00ebnte. <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n<p>Hierdie diens het \u0149 vaste koste, afhangend van hoeveel jaarlikse dienste jy aanbied. Deur outomaties seker te maak dat die diens terugvoer naby aan jou dienstye plaasvind, kan ons jou voorsien met \u0149 unieke pakket vir al jou motor diens opvolg opnames. As gevolg van die voertuigdiens opnames, sal jy al die feite voor jou h\u00ea wat jou gevolglik sal toelaat om redelike besluite te kan neem. Ons pakkette kan uniek vir jou besigheidsdoeleindes ontwikkel word.<\/p>\n<h2><strong>Examinare Voertuigdiens Tevredenheid Opnames is nie slegs vir motordiens monitering nie<\/strong>.<\/h2>\n<p>Ons opname pakket is nie slegs om jou dienste te kan beheer nie. Deur gereeld met jou kli\u00ebnte op te volg, wys jy dat hulle opinies vir jou en jou handelsnaam belangrik is. Meeste kli\u00ebnte wil graag reageer op jou navrae en vraelyste om jou sodoende te help om jou besigheidskommunikasie te kan verbeter. Ons vraelys pakket \u201cVoertuig Diens Tevredenheid Opname\u201d sal jou tyd en geld bespaar, terwyl jy waardevolle antwoorde ontvang oor hoe om jou besigheid te verbeter. Die antwoord op jou verbeterings kan so eenvoudig wees soos jou werknemers wat \u0149 les of twee in Kli\u00ebnt interaksie het, maar voordat jy hulle stuur vir so \u0149 kursus is dit belangrik om meer besonderhede uit te vind. Die beste voorsiener van hierdie besonderhede is jou kli\u00ebnte.<\/p>\n<h2><strong>Hoekom moet jou Diens sentrum ge\u00ebvalueer word<\/strong>?<\/h2>\n<p>In bemarking is die hoeveelheid tevrede kli\u00ebnte krities, maar die hoeveelheid kli\u00ebnte wat gaande is oor jou diens, belangriker. Hulle sal graag die woord versprei dat hulle tevrede was met jou diens sodra hulle hoor iemand anders wil graag hulle kar laat diens, en hierdie tipe bemarking is baie voordeliger as \u0149 advertensie in die koerant. Al gee \u0149 ongelukkige kli\u00ebnt slegte terugvoer, sal dit jou kennis gee van waar daar probleme ondervind word en jou in staat stel om die probleem op te los.<\/p>\n<h2><strong>Hoe begin jy met die Voertuig Diens Tevredenheid Opname<\/strong>?<\/h2>\n<p> Ons gaan uit ons pad om seker te maak dat ons kli\u00ebnte presies kry waarna hulle opsoek is en ons sien daarna uit om saam met jou te werk op jou Voertuig Diens Tevredenheid Opnames. <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Indien jou besigheid die diens van motors aanbied, is dit baie belangrik om kli\u00ebnt tevredenheid te behou. Daar is verskeie maniere om hierdie assessering te\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7536,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13122","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-50.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13122","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13122"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13122\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":20832,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13122\/revisions\/20832"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7536"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13122"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13122"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13122"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}