{"id":13118,"date":"2014-03-14T09:49:00","date_gmt":"2014-03-14T08:49:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13118"},"modified":"2014-03-14T09:49:00","modified_gmt":"2014-03-14T08:49:00","slug":"evalueer-die-tevredenheid-van-jou-gaste-met-examinare-se-hotel-vraelys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/14\/evalueer-die-tevredenheid-van-jou-gaste-met-examinare-se-hotel-vraelys\/","title":{"rendered":"Evalueer die tevredenheid van jou gaste met Examinare se hotel vraelys."},"content":{"rendered":"<p>In diensbedrywe soos hotelle, is dit baie belangrik om jou kli\u00ebnte te kan bedien nie net wanneer hulle besluit om by jou hotel te oornag nie. Die diens moet verleng word tot na hulle verblyf, en hiermee beveel ons aan om vrae te vra \u2013 of die diens voldoende was aan hulle behoeftes en of hulle dit sal oorweeg om weer van jou dienste gebruik te maak. Examinare se hotel opnames bied jou die geleentheid aan om hierdie inligting vanaf jou gaste in te win.<\/p>\n<p>\u0149 Ontevrede kli\u00ebnt sal sy misnoe\u00eb uitspreek aan ander kli\u00ebnte en nie aan jou self nie. \u0149 Goed ontwerpte opname vraelys gun jou die geleentheid om met jou kli\u00ebnte op te volg en meer besonderhede te kry of daar probleme was en of hulle weer sal terugkeer na jou onderneming met hulle volgende besoek. Met Examinare se hotel vraelyste het ons die daaglikse bewegings van die hotel industrie in diepte bestudeer, en ons verstaan wat dit neem om kli\u00ebnte tevrede te hou en te sorg dat hulle weer van jou dienste gebruik sal maak met hulle volgende besoek.<\/p>\n<p>Ons opname pakket \u201chotel vraelys\u201d is beskikbaar in verpersoonlikde weergawes vir groot en klein hotelle en motelle. Ons maak seker dat jy die regte terugvoer ontvang om sodoende jou kli\u00ebntebasis te vergroot, \u0149 ho\u00eb vlak van diens te behou, en die vermo\u00eb ontvang om besluite te neem gebaseer op feite en nie op wilde raaiskote nie.<\/p>\n<h2><strong>Examinare se hotel vraelys is nie net \u0149 toepassing vir diensvlak beheer nie<\/strong>.<\/h2>\n<p>Ons opname pakket is nie net \u0149 manier om jou diens te kan beheer nie, maar ook om tendense te kan volg en \u0149 voorloper van jou industrie te word. Daar kan dalk klein aanpassings gemaak word op voorstel van kli\u00ebnte wat ander hotelle besoek het \u2013 dikwels van die ander kant van die w\u00eareld af. Jy sal regtig verbaas wees met die hoeveelheid hulpvaardige terugvoer wat jy ontvang met Examinare se opname pakket \u201chotel vraelys\u201d.<\/p>\n<h2><strong>Hoekom moet hotelle ge\u00ebvalueer word, en watter hotelle sal baat vind daarby<\/strong>.<\/h2>\n<p>Dis maklik om vasgevang te word in die gejaag van ons alledaagse lewens en te dink dat daar niks aan jou instansie of hotel verander hoef te word nie. Soms sal dit net gebeur indien daar \u0149 gas aan jou oordra wat hulle verwag het, watse diens jy eintlik gelewer het, en watse aspekte vir jou kli\u00ebnt belangrik is. Die kostes verbonde aan die gebruik van die Examinare opname pakket is klein in vergelyking met die feit dat jy dalk nooit sal uitvind wat kortkom in jou hotel nie. Die \u201chotel vraelys\u201d sal jou baie geld en tyd bespaar, asook die feit dat jou kli\u00ebnte dit opreg sal waardeer dat jy werklik omgee oor hulle opinies.<\/p>\n<h2><strong>Hoe begin ons<\/strong>?<\/h2>\n<p>Enige iemand wat na terugvoer vanaf kli\u00ebnte luister weet wat om te verwag en met Examinare se opname pakket \u201chotel vraelys\u201d kry jy presies wat jou besigheid nodig het \u2013 terugvoer. <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In diensbedrywe soos hotelle, is dit baie belangrik om jou kli\u00ebnte te kan bedien nie net wanneer hulle besluit om by jou hotel te oornag nie. Die diens moet\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7614,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13118","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-48.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13118","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13118"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13118\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":20830,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13118\/revisions\/20830"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7614"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13118"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13118"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13118"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}