{"id":13116,"date":"2014-03-13T14:08:00","date_gmt":"2014-03-13T13:08:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13116"},"modified":"2014-03-13T14:08:00","modified_gmt":"2014-03-13T13:08:00","slug":"evalueer-jou-bestuurder-deur-360-grade-opnames","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/13\/evalueer-jou-bestuurder-deur-360-grade-opnames\/","title":{"rendered":"Evalueer jou bestuurder deur 360-grade opnames."},"content":{"rendered":"<p>Verbeterings kan in enige organisasie aangebring word deur die evaluasie van die bestuur. Die maatskappy kan ook baat vind deur te weet dat die beheerspan van \u0149 organisasie ook kan ontwikkel en kan leer by diegene wat vir hulle werk.<\/p>\n<p>Bestuur personeel moet altyd kan ontwikkel en verbeter, en dit is belangrik dat die verantwoordelike persoon dit kan toepas sonder dat daar vinger gewys word na wie watter vrae beantwoord het. Dus, deur gebruik te maak van Examinare se opname toepassing is dit moontlik om hierdie tipe monitering te kan doen sonder dat respondente se privaatheid in gedrang is. Om dit selfs meer privaat en beskermd te maak, kan Examinare konsultante sorg vir die afhandeling van die bestuur personeel se evaluasie en slegs daarna \u0149 duidelike statistiese verslag deurstuur na die maatskappy.<\/p>\n<p><strong>Evaluasie van die bestuur deur \u0149 360-grade analise.<\/strong><\/p>\n<p>Die 360-grade analise is \u0149 goeie manier om bestuur personeel uit alle afdelings van \u0149 maatskappy te evalueer, en met die hulp van ons konsultante, sal die maatskappy personeel addisionele tyd h\u00ea om aan ander take aandag te gee. Die 360-grade analise is \u0149 diens wat direk deur jou aangekoop kan word by Examinare AB, en hierdie diens behels \u0149 pakket waar ons deurlopende kommunikasie verskaf en ook die uitslae aan die direksie oordra. Examinare kan ook \u0149 behoefte ontledingsprogram, met die samewerking van die opleidings span, in werking bring.<\/p>\n<p><strong>Evalueer met Examinare se opname toepassing.<\/strong><\/p>\n<p>Indien jy wil het dat die Menslike Hulpbronne afdeling die bestuurpersoneel moet evalueer met behulp van Examinare se opname toepassing, is dit baie maklik om dit in werking te bring. Jy kan <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/prices\/\">direk op ons webblad registreer vir \u0149 1-jaar gebruik van die opname toepassing<\/a>. <a href=\"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/contact\/\">Kontak ons per e-pos.<\/a><\/p>\n<p>Welkom aan die bestuurspan evaluerings diens deur die gebruik van die 360-grade opname deur Examinare. <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\">Kontak ons hier om ondersteuning te ontvang met die vraelyste, studies, en verwante dienste<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verbeterings kan in enige organisasie aangebring word deur die evaluasie van die bestuur. Die maatskappy kan ook baat vind deur te weet dat die beheerspan van\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7497,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13116","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-47.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13116"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13116\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":20829,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13116\/revisions\/20829"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7497"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}