{"id":13114,"date":"2014-03-13T13:37:00","date_gmt":"2014-03-13T12:37:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13114"},"modified":"2014-03-13T13:37:00","modified_gmt":"2014-03-13T12:37:00","slug":"ontwerp-deurlopende-bystand-monitering-en-terugvoer-deur-sms-e-pos-of-telefoon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/13\/ontwerp-deurlopende-bystand-monitering-en-terugvoer-deur-sms-e-pos-of-telefoon\/","title":{"rendered":"Ontwerp deurlopende bystand monitering en terugvoer deur SMS, e-pos of telefoon."},"content":{"rendered":"<p>Dit is geen geheim dat die ondersteunings afdelings van maatskappy oor die algemeen onderbeman is en te min personeel aan diens het. Kli\u00ebnte word dikwels blootgestel aan lang wagperiodes wanneer hulle \u0149 maatskappy se kli\u00ebntediens lyn skakel. Wanneer die hulp toonbank egter vinnig op navrae reageer, maak dit \u0149 w\u00eareld se verskil aan die kli\u00ebnt. \u0149 Bekwame bystandspan wat hulle uiterste doen om die kli\u00ebnt tevrede te stel met die oordrag van die nodige inligting, is een van die belangrikste afdelings van jou maatskappy.<\/p>\n<p><strong>Bystand opvolg studies is belangrik, maar deurlopende bystand terugvoer is noodsaaklik.<\/strong><\/p>\n<p>Deur al jou bystand- en ondersteunings kwessies te monitor, maak jou besigheid super modern. Jy kan die opleidingsessies beplan en leer by die beste in jou maatskappy. Dit is belangrik om jou kli\u00ebnte te monitor, maar dit is belangriker om dit op \u0149 gereelde basis te doen.<\/p>\n<p>Om deurlopende bystand monitering deur middel van SMS in werking te bring, kan jy navrae of \u0149 vinnige peiling na jou kli\u00ebnte toe stuur en hulle kan terug antwoord deur gebruik te maak van hulle SMS\/slimfoon webblaaier. Maar dis nie al nie \u2013 jy kan ook korrelasies maak tussen die antwoorde ontvang van die kli\u00ebnt en die bystand persoon wat die saak hanteer het. Meeste bystand sisteme skep ook die geleentheid om direk te kan opvolg waaroor die bystandsaak gegaan het, en \u0149 interne opleidingslys kan hiervolgens opgestel word. Jy kan natuurlik hierdie monitering sisteem ook in werking bring deur middel van e-pos of per telefoon.<\/p>\n<p>Deur die aanstelling van \u0149 vennoot \u2013 en dis presies wat Examinare AB is \u2013 kan jy die hele proses vanaf teks tot antwoord beheer en die prioriteitslys kan direk aan jou gestuur word. Die uitslae word gereeld opgedateer, en jy sal ook hulp ontvang oor hoe om die beplanning van opleiding te re\u00ebl om nie jou werksure te be\u00efnvloed nie, en om te verseker dat jou kli\u00ebnt se wagperiode om bystand te ontvang nie verleng word nie.<\/p>\n<p>Examinare AB, met hul ondervinding in ingenieurswese, projek bestuur en opvolg studies, kan jou verseker vandag nog te hulp wees met enige geoutomatiseerde opnames. Om te begin, kontak gerus een van ons spanlede deur \u0149 <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\">navraag direk op ons blad in te vul<\/a>. Ons beplan dan \u0149 gesamentlik sessie met jou om te verseker dat jy \u0149 buigsame oplossing kan ontwerp om jou deurlopende bystand te monitor deur middel van SMS, e-pos of per telefoon. Welkom by Examinare!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is geen geheim dat die ondersteunings afdelings van maatskappy oor die algemeen onderbeman is en te min personeel aan diens het. Kli\u00ebnte word dikwels\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7458,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13114","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-46.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13114","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13114"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13114\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13115,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13114\/revisions\/13115"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7458"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13114"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13114"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13114"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}