{"id":13112,"date":"2014-03-13T09:24:00","date_gmt":"2014-03-13T08:24:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13112"},"modified":"2014-03-13T09:24:00","modified_gmt":"2014-03-13T08:24:00","slug":"volg-die-kwaliteit-van-jou-versendings-in-jou-e-handel-sisteem-outomaties-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/13\/volg-die-kwaliteit-van-jou-versendings-in-jou-e-handel-sisteem-outomaties-op\/","title":{"rendered":"Volg die kwaliteit van jou versendings in jou e-handel sisteem outomaties op."},"content":{"rendered":"<p>Dis deesdae geen geheim dat die e-handel bedryf w\u00eareldwyd aan die uitbrei is nie. Mededingende produkpryse en w\u00eareldwye aflewering bied die unieke verkoops uitkyk vir alle groot e-handel webwerwe. Deur alles aan te bied van \u201cVolgende Dag Versending\u201d tot \u201cGratis Versending\u201d, het e-handel webwerwe \u0149 definitiewe suksesvolle toekoms wat voorl\u00ea. Maar wat dink jou kli\u00ebnte van jou aflewerings?<\/p>\n<p>Die gedagte by alle e-handelaars is \u201cAs daar fout is, sal hulle my kontak.\u201d Maar hierdie stelling is slegs gedeeltelik waar. Indien \u0149 kli\u00ebnt \u0149 foutiewe pakkie ontvang het, sal hulle jou in kennis stel. Aan die ander kant, as die kli\u00ebnt \u0149 \u201cvolgende dag aflewering\u201d verwag en dit gebeur nie, sal hulle jou gewoonlik nie hiervan laat weet nie, maar sal dan eerder begin soek vir \u0149 ander verskaffer en dalk deur een van jou mededingers die volgende keer \u0149 transaksie doen.<\/p>\n<p><strong>Volg jou aflewerings op om foute uit te skakel.<\/strong><\/p>\n<p>Om misverstande te vermy indien jou versendings vertraag gaan word, moet jy op hoogte wees van wat jou kli\u00ebnte werklik dink. Deur op te volg met outomatiese opnames, sal jou maatskappy meer effektief kan handel, aangesien die uitslae heeltyd beskikbaar is en jy hierdeur jou proses kan verbeter en aan ontevrede kli\u00ebnte met \u0149 geldige probleem dalk \u0149 gratis produk kan aanbied. Hierdie benadering sal jou reputasie in jou kli\u00ebnt se o\u00eb verhoog.<\/p>\n<p><strong>By Examinare het ons die antwoord op jou aflewering monitering.<\/strong><\/p>\n<p>Deur \u0149 vraelys op te stel, wat \u0149 paar dae na produk aflewering aan jou kli\u00ebnt gestuur word, kan jy verbeterings identifiseer wat van jou e-handel webwerf die perfekte besigheid sal maak. Deur gebruik te maak van <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/\">Examinare se opname toepassing<\/a> en <a href=\"https:\/\/apidocs.examinare.com\/\">Examinare API<\/a>, kan jy maklik jou e-handel sisteem stel om opvolg vraelyste kort na aflewering te stuur.<\/p>\n<p><strong>Hoe om te begin met jou aflewering opvolg opnames.<\/strong><\/p>\n<p>By Examinare het ons uitgebreide kennis oor beide die samestelling van vraelyste asook sisteem konstruksie, en ons sal jou graag wil bystaan om jou reputasie op te bou as \u0149 e-handel maatskappy wat graag na hul kli\u00ebnte luister. Geen projek is te klein of te groot nie. Begin vandag nog die proses deur aan ons \u0149 kwotasie navraag te stuur vir aflewering opnames op jou e-handel sisteem. Ons sien daarna uit om saam met jou te werk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dis deesdae geen geheim dat die e-handel bedryf w\u00eareldwyd aan die uitbrei is nie. Mededingende produkpryse en w\u00eareldwye aflewering bied die unieke verkoops\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7380,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13112","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-45.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13112","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13112"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13112\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13113,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13112\/revisions\/13113"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13112"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13112"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13112"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}