{"id":13108,"date":"2014-03-12T13:15:00","date_gmt":"2014-03-12T12:15:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13108"},"modified":"2014-03-12T13:15:00","modified_gmt":"2014-03-12T12:15:00","slug":"evalueer-jou-ou-klint-sone-alvorens-jy-n-nuwe-een-skep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/12\/evalueer-jou-ou-klint-sone-alvorens-jy-n-nuwe-een-skep\/","title":{"rendered":"Evalueer jou ou kli\u00ebnt-sone alvorens jy \u0149 nuwe een skep."},"content":{"rendered":"<p>Wanneer jy daarna streef om jou kli\u00ebntesone te verbeter is dit altyd \u0149 goeie idee om jouself in jou kli\u00ebnt se posisie te plaas. Deur ondersoek in te stel oor waar jy veranderinge kan aanbring, maak dit vir jou kli\u00ebnt makliker, sonder om die doeltreffendheid van jou bystand afdeling te benadeel. Baie van die verbeterings projekte van vandag bestaan meestal uit ontwerp verbeterings. Voorkoms is natuurlik belangrik maar nie alle voorkoms verbeterings voorsien aan jou kli\u00ebnt \u0149 beter ondervinding nie. Dit is die tegniese verbeterings wat eintlik saak maak.<\/p>\n<p>Baie maatskappy baseer hulle verbeterings op ondersteuningsversoeke en navrae, maar dit beteken dat navrae wat strek vanaf drie maande tot \u0149 paar jaar oud, ook in rekening gebring moet word. Deur jou kli\u00ebnt se opinies te ondersoek gee aan jou \u0149 goeie maatstaf vir toekomstige verbeterings. Dit is egter nie net die ontwerp eienskappe wat interessant is van \u0149 maatskappy nie. Hulle wil ook hulle kostes verminder terwyl kli\u00ebnt tevredenheid verbeter word.<\/p>\n<p><strong>\u0149 Paar punte wat jy dalk in ag wil neem met die besluitneming om jou kli\u00ebntesone te evalueer. <\/strong><\/p>\n<p>Ons sal byvoorbeeld \u0149 opgradering op die kli\u00ebntesone doen wat ongeveer 6 jaar oud is en reeds hul beste dae beleef het. Deur \u0149 nuwe kli\u00ebnt-sone te ontwerp sal jy dit beter moet laat lyk, maar indien jou tegnikusse so gefokus raak op die voorkoms gaan jy vir die ontwikkelings ure betaal wat eintlik net ontwerp ure behels. Indien jou tegnikusse jou besigheid ongeveer 600 SEK per uur kos en hulle werk vir argument onthalwe 150 ure aan die verkeerde funksies, beteken dit die projek 90\u00a0000 SEK kos (ongeveer 14\u00a0000 Amerikaanse Doller)\/werker.<\/p>\n<p>Indien jy \u0149 werksmag van drie mense het, beteken dit dat hierdie 150 ure jou heel waarskynlik 200 ure gaan kos ($ 120\u00a0000). Kostes is egter nie alles nie. Indien jou optrede in die hele projek gebaseer is op \u0149 reeks raaiskote wat jou kli\u00ebnte nie gaan baat nie, sal jy na die afhandeling van hierdie ontwikkeling \u0149 aantal van hulle kwyt wees.<\/p>\n<p>Indien jy egter \u0149 opvolg vraelys in jou kli\u00ebntesone aanbring, sal jy presies weet wat jou kli\u00ebnte dink van jou ou kli\u00ebntesone en watter dele die meeste gebruik was. Dit sal jou toelaat om die werk makliker te versprei in plaas van om deur elke stap te moet raai.<\/p>\n<p><strong>Streef vir deurlopende opnames wanneer jy opgradeer.<\/strong><\/p>\n<p>2014 skep nuwe kli\u00ebntesone behoeftes. In hierdie geval is geoutomatiseerde opvolg opnames \u0149 noodsaaklikheid en hierdie is een van die sterkpunte van die <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/survey-tool\/\">Examinare opname toepassing<\/a>. \u0149 Wyse besluit is om \u0149 opvolg opname te stuur na elke afhandeling van bystandsake om sodoende jou kli\u00ebnt die geleentheid te bied om jou direk te beantwoord oor hoe hulle die ondersteuning en bystand diens ondervind het.<\/p>\n<p>Ons wil ten slotte net noem dat daar altyd plek is vir verbetering en indien jy \u0149 goeie vloei van geoutomatiseerde kli\u00ebnt opnames wil uitstuur, of jou kli\u00ebntesone wil evalueer, is jy welkom om ons te besoek op Examinare en \u0149 kwotasie aan te vra.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer jy daarna streef om jou kli\u00ebntesone te verbeter is dit altyd \u0149 goeie idee om jouself in jou kli\u00ebnt se posisie te plaas. Deur ondersoek in te stel oor\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7302,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13108","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-43.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13108","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13108"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13108\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13109,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13108\/revisions\/13109"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7302"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13108"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13108"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13108"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}