{"id":13106,"date":"2014-03-12T06:42:00","date_gmt":"2014-03-12T05:42:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13106"},"modified":"2014-03-12T06:42:00","modified_gmt":"2014-03-12T05:42:00","slug":"hoe-om-n-goeie-telefoon-opname-te-ontwerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/12\/hoe-om-n-goeie-telefoon-opname-te-ontwerp\/","title":{"rendered":"Hoe om \u0149 goeie telefoon opname te ontwerp."},"content":{"rendered":"<p>Ons word dikwels gevra hoe om \u0149 telefoon opname in werking te bring en hoeveel vrae daar gevra moet word. Daar is ook tye wanneer jy kli\u00ebnte opnames wil invul, maar nie toegang tot e-pos funksies het nie. Wat staan jou dan te doen?<\/p>\n<p>Ons beveel gewoonlik aan dat kli\u00ebnte navrae deur middel van teks boodskappe of e-posse ingestuur moet word, maar omdat daar soms \u0149 behoefte in groot maatskappy is om telefoniese opnames na afhandeling van bystands oproepe te doen, kan dit deur Examinare gedoen word. Nie slegs groot maatskappye moet dit kan doen nie, maar medium en klien ondernemings moet dit natuurlik ook kan bekostig. Ons sal die basiese prinsiepe van \u0149 goeie kli\u00ebnte telefoon opname in hierdie artikel deurwerk. Indien jy jou eie <a href=\"https:\/\/surveytools.examinare.comhttps\/\/www.examinare.co.za\/phone-surveys\/\/phone-surveys\/\">telefoon opnames<\/a> wil begin maak, is jy welkom om ons demo te beproef en ons by Examinare te kontak om bystand aan jou te lewer aangaande telefoon opnames.<\/p>\n<p><strong>Waarna moet jy oplet om \u0149 goeie telefoon opname saam te stel?<\/strong><\/p>\n<p>Ons beveel altyd aan dat jy jou kli\u00ebnt se behoeftes en belange op die hart moet dra, soos iets wat reggestel moet word of iets wat ontwerp moet word. \u0149 Voorbeeld is wanneer \u0149 kli\u00ebnt \u0149 verskaffer se bystand nommer skakel en na voltooiing van die oproep deur geskakel word na \u0149 telefoon opname. Dit is dalk irriterend vir sommige kli\u00ebnte maar dit is die manier hoe groot maatskappye hulle bystandspan kan evalueer.<\/p>\n<p>Die belangrikste aspek van hierdie tipe telefoon opname is dat jy verbeterings wil aanbring en jou kli\u00ebnt die indruk gee dat jy werklik belang stel in wat hy dink. Dit is baie belangrik dat jy nie \u0149 verskaffer is wat slegs die kli\u00ebnt vir profyt en wins misbruik nie. Jy wys hierdeur dat jy hierdie telefoon opnames uitvoer nie om net daaroor te kan spog op jou webblad nie, maar omdat jy wil wys dat jou maatskappy werklik wil uitvind hoe jou kli\u00ebnte voel en hoe jy jou diens kan verbeter.<\/p>\n<p>Indien jy jou oproepe herlei na ons telefoon opname sisteem toe, is dit belangrik om die opname kort te hou \u2013 \u0149 maksimum van 2-3 vrae en die opname moet duidelik hoorbaar wees. Die kli\u00ebnt het nie heeldag tyd om aan \u0149 opname te spandeer nie, maar aan die anderkant wil ook nie oorbluf word deur \u0149 afgejaagde opname nie. Dit is noodsaaklik dat jou kli\u00ebnt op \u0149 kalm, maar vinnige wyse jou vrae sal beantwoord.<\/p>\n<p><strong>Hier is \u0149 paar voorstelle oor telefoon opnames:<\/strong><\/p>\n<p>&#8211; Hoe kan jy die bystand diens van jou personeel evalueer? Evalueer asseblief die diens van 1 tot 5, waar 5 uitstekend is en 1 uiters swak.<\/p>\n<p>&#8211; Sou jy ons aan enige van jou vriende of familie aanbeveel as hulle opsoek is na \u0149 goeie verskaffer van &#8230;? 1 is nooit en 5 is verseker.<\/p>\n<p><strong>Ontvang \u0149 telefoon opname na afhandeling van jou oproep.<\/strong><\/p>\n<p>Indien dit nie vir jou moontlik is om jou kli\u00ebnte na die opname te herlei nie \u2013 as gevolg van ontvangs beperkings of ander faktore, sal dit dalk &#8216;n goeie idee wees om te verseker dat jou kli\u00ebnte die opsie het om te kies of hulle geskakel wil word deur die kli\u00ebnt opname personeel, en dit kan dikwels opgelos word deur \u0149 addisionele IVR kieslys by te voeg. Dit gun jou die geleentheid om die kli\u00ebnt op \u0149 waglys by te voeg indien hulle deel wil wees van die telefoon opname. Met \u0149 eenvoudige tegniese implementasie sal die kli\u00ebnt outomaties geskakel word deur gebruik te maak van Examinare se module vir telefoon opnames.<\/p>\n<p><strong>Hoe kan jy Examinare gebruik om telefoniese navrae te maak?<\/strong><\/p>\n<p>Ons help besighede reeds van 2006 af om \u0149 verskeidenheid opnames te skep. Ons het egter een in Januarie 2014 ge\u00efmplementeer wat soos geen ander werk nie. Ons het \u0149 uitbreiding na Examinare ontwerp wat gebruik maak van baie sterk wolkbedieners om honderde mense per minuut te skakel om telefoon opnames uit te voer. By Examinare wil ons jou graag bystaan om te begin met jou telefoon opnames. Moet asseblief nie huiwer om \u0149 <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\">gratis kwotasie hier aan te vra<\/a> nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons word dikwels gevra hoe om \u0149 telefoon opname in werking te bring en hoeveel vrae daar gevra moet word. Daar is ook tye wanneer jy kli\u00ebnte opnames wil invul,\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7263,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13106","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-42.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13106","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13106"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13106\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13107,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13106\/revisions\/13107"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7263"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13106"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13106"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13106"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}