{"id":13104,"date":"2014-03-11T11:17:00","date_gmt":"2014-03-11T10:17:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13104"},"modified":"2014-03-11T11:17:00","modified_gmt":"2014-03-11T10:17:00","slug":"skep-maklik-360-grade-en-ander-personeel-opnames","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2014\/03\/11\/skep-maklik-360-grade-en-ander-personeel-opnames\/","title":{"rendered":"Skep maklik 360-grade en ander personeel opnames."},"content":{"rendered":"<p>Jy het dalk al voorheen die term 360-grade opname gehoor, maar was nog nooit een honderd persent seker wat so \u0149 standaard 360-grade opname vir jou besigheid kan beteken nie. Hierdie tipe opname word gebruik om terugvoer te ontvang vanaf verskei verskillende vlakke in jou organisasie of oor \u0149 spesifieke persoon binne die maatskappy. Dit kan \u0149 bestuurder wees, \u0149 nuwe aanstelling in administrasie, \u0149 nuwe bystand personeellid of een van die huidige personeellede.<\/p>\n<p>Dit is belangrik om die moontlikhede van 360-grade opnames te verstaan want dit mag dalk aandui op personeel opleiding in jou organisasie. Baie mense kan dalk wegskram van die persoonlike aandag wat aan hulle gegee word met die beantwoording van \u0149 360-grade opname. Hierdie is \u0149 menslike faktor en kan hanteer word deur nie te persoonlike of direkte vrae te vra nie of om \u0149 vennoot aan te stel wat jou opnames sal hanteer. Direkte vrae kan ook verwarrende antwoorde tot gevolg h\u00ea en sal jou nie die nodige inligting in die ontledings proses gee nie. By Examinare het ons uitgebreide ondervinding in alle tipes personeel opnames en in besonder in 360-grade opnames.<\/p>\n<p>Met ons hulp kan ons maatskappy professionele en effektiewe 360-grade opnames uitvoer en die waardevolle antwoorde insamel met behulp van ons Examinare opname toepassing. Ons kan jou ook help met die ontleding van jou opnames, en antwoorde aan jou verskaf wat jou inkomste geleenthede en potensiaal uitwys.<\/p>\n<p>Ons kan jou ook verseker dat jy toegang tot jou rekening binne oomblikke sal h\u00ea. Dit kan gebruik word vir enige tipe opname wat jy sou benodig. Hierdie maak geleenthede beskikbaar om een of meer <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/customer-satisfaction-surveys\/\">kli\u00ebnte opnames<\/a>, <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/industry\/onlinebusiness\/\">web opnames<\/a> of <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/project-follow-up-surveys\/\">projek opvolg opnames<\/a> te skep?<\/p>\n<p>By Examinare kan ons ook integrasies ontwerp om jou uitslae direk aan jou IT sisteem te lewer.<\/p>\n<p>Om te begin met \u0149 360-grade vraelys\/opname <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\">vra asb. \u0149 kwotasie<\/a> aan. Ons sal hierdie geleentheid gebruik om \u0149 bekostigbare prys aan jou voor te l\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jy het dalk al voorheen die term 360-grade opname gehoor, maar was nog nooit een honderd persent seker wat so \u0149 standaard 360-grade opname vir jou besigheid\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7224,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13104","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-41.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13104","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13104"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13104\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13105,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13104\/revisions\/13105"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7224"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13104"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13104"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13104"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}