{"id":13098,"date":"2013-10-24T10:49:00","date_gmt":"2013-10-24T08:49:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13098"},"modified":"2013-10-24T10:49:00","modified_gmt":"2013-10-24T08:49:00","slug":"verpleegkundige-tevredenheid-opname-kenmerke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2013\/10\/24\/verpleegkundige-tevredenheid-opname-kenmerke\/","title":{"rendered":"Verpleegkundige Tevredenheid Opname Kenmerke."},"content":{"rendered":"<p>Wanneer daar \u0149 verpleegkundige tevredenheid opname geskep word, sukkel sommige mense met die korrekte samestelling daarvan om sodoende die nodige data te kan ontvang. Ons sal in hierdie artikel \u0149 paar verduidelikings aangaande hierdie saak uiteensit.<\/p>\n<p>Tevredenheid is \u0149 sielkundige toestand, wat direk afhang van \u0149 spesifieke individu se implementering van doelwitte, begeertes en verwagtinge. <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/employee-satisfaction-surveys\/\" title=\"Employee satisfaction surveys\">Die kwaliteit en produktiwiteit by die werk is grootliks afhanklik van tevredenheid<\/a>. Daarom is die skep van geleenthede vir die verbetering en instandhouding van toestande \u0149 baie belangrike taak vir enige maatskappy, insluitend die gesondheid sektor.<\/p>\n<p>Maar almal verskil en dit vereis \u0149 individuele benadering en toepasslike motivering. Daarbenewens is die gesondheid sektor baie kompleks en spesifiek; vereistes vir die sielkundige en professionele vaardighede van werknemers verskil aansienlik van di\u00e9 van ander beroepe. Die verpleegkundige tevredenheid opname is een van die hoof komponente van die personeel motiverings sisteem. Die samestelling daarvan behels die gebruik van professionele toepassings wat in staat is om die mees volledige, betroubare en relevante inligting in een vorm te kan verskaf, en wat maklik is vir navorsers om te kan gebruik.<\/p>\n<h2><strong>Verpleegkundige tevredenheid opname. Hoe om te begin<\/strong>?<\/h2>\n<p>Dit is nie altyd maklik om faktore te identifiseer wat verpleeg personeel verhoed om hulle werk so effektief moontlik af te handel nie. Mense kan ontevrede wees met hul salaris, die verhouding in \u0149 span, geestelike en emosionele uitputting, die risiko\u2019s op infeksies, ens. Jy moet verstaan dat ongeag die uitslae wat jy van die verpleegkundige tevredenheid opname ontvang, jy oplossings sal met implementeer volgens die antwoorde wat jy ontvang. Indien dit nie gedoen word nie, sal dit jou laaste opname wees met die mees akkurate antwoorde.<\/p>\n<p>Begin deur die afdeling te identifiseer waarin die opname gedoen gaan word, tegnieke en implementeringsmetodes. Dit kan dalk die klassieke \u201cpapier\u201d verpleegkundige tevredenheid opname wees waarmee die meeste mense bekend is, maar tog is dit dalk nie noodwendig die beste opname metode is nie. Dit kan dalk ook \u0149 moderne elektroniese opname wees wat beskikbaar is op rekenaars of mobiele toestelle. Die laasgenoemde is die resultaat van ontwikkeling na die suksesvolle afhandeling van duisende \u201cpapier\u201d opnames. Dit voorsien <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/survey-tool\/\" title=\"Possibilities of creating surveys\">oorgenoeg geleenthede vir beide die samestelling van opnames<\/a> en die ontleding van die ontvangde data.<\/p>\n<h2><strong>Vrae wat ingesluit moet word in die verpleegkundige tevredenheid opname<\/strong>.<\/h2>\n<p>Die vrae wat in hierdie opname ingesluit word moenie te moeilik wees om te verstaan nie, maar dit moet terselfdertyd nuttig toegepas kan word vir toekomstige potensi\u00eble verbeterings van werksomstandighede, motivering en die span atmosfeer. Hulle kan verband hou met materi\u00eble en nie-materi\u00eble werksaansporings, psigo-emosionele situasies in verpleegkundiges se familie of werk, redes vir die keuse van die beroep, faktore wat die werksverrigting be\u00efnvloed, ens. Te veel verpligte vrae moet nie by die verpleegkundige tevredenheid opname ingesluit word nie. Jy moet die respondente die geleentheid aanbied om te besluit of hulle die vraag wil beantwoord of nie. Indien jy vrae met sekere stellings gebruik in die werkstevredenheid opname, sal die een in die vorm van die Osgood- of gradi\u00ebnt-skaal die mees geskik wees. Voorwaardelike vertakking sal aan elke individuele respondent die vrae gee wat ooreenstem met sy antwoorde. Dit sal help om misverstande te vermy, asook die moontlike vermorsing van tyd.<\/p>\n<p>Die organisering en bestuur van die werk behels \u0149 duidelike begrip van die span en elke persoon se behoeftes. Dit help om die voorwaardes vir die implementering daarvan te skep. In die geval van die algehele tevredenheid van verpleegkundiges in hul werk, is dit die gedetailleerde ontleding van die opname uitslae wat dan op sy beurt sal help om die spesifieke motivering van \u0149 individu te bepaal en die nodige maatre\u00ebls in werking te bring om doeltreffendheid te verbeter, werksvloei te optimaliseer en geleenthede te bied vir die verwesenliking van hulle potensiaal. Hierdie is \u0149 belangrike stap, wat die beginpunt is van die daaropvolgende veranderinge en verbeterings. Dit vereis \u0149 ernstige en professionele benadering.<\/p>\n<h2><strong>Waarom kies Skandinawiese klinieke om Examinare te gebruik<\/strong>?<\/h2>\n<p>Examinare ontwikkel en voer opnames en studies vir mediese sorg fasiliteite reeds vanaf 2007 uit. Ons het ondervinding in groot projekte waarby groot groep pasi\u00ebnte en mediese personeel betrokke is. Ons weet hoe om opnames te beplan, saam te stel en uit te voer om die betroubaarste uitslae te ontvang, wat daarna geleenthede bied vir verdere gebruik. Ons Examinare opname toepassing word aanbeveel deur verskeie maatskappye in verskeie werksvelde. As gevolg van ons ho\u00eb werkstandaard en deurlopende diens en bystand, kies baie Skandinawiese maatskappye om van ons dienste gebruik te maak.<\/p>\n<p>Moet dus nie verder tyd mors nie! Word \u0149 gereelde kli\u00ebnt van ons en <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\" title=\"Survey Consultancy\">ons help jou graag met die samestelling van \u0149 verpleegkundige tevredenheid opname, sowel as talle ander opnames van enige kompleksiteit graad.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer daar \u0149 verpleegkundige tevredenheid opname geskep word, sukkel sommige mense met die korrekte samestelling daarvan om sodoende die nodige data te kan\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7185,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13098","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-38.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13098","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13098"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13098\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13099,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13098\/revisions\/13099"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7185"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13098"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13098"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13098"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}