{"id":13096,"date":"2013-10-24T10:16:00","date_gmt":"2013-10-24T08:16:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13096"},"modified":"2013-10-24T10:16:00","modified_gmt":"2013-10-24T08:16:00","slug":"hoe-om-klint-tevredenheid-opname-vrae-saam-te-stel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2013\/10\/24\/hoe-om-klint-tevredenheid-opname-vrae-saam-te-stel\/","title":{"rendered":"Hoe om Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname Vrae Saam Te Stel."},"content":{"rendered":"<p>Die sukses van enige navorsing \u2013 soos kli\u00ebnt tevredenheid opnames en vele ander, hang nie net af van die gebruik van \u0149 suksesvolle toepassing, wat sal help om dit saam te stel en die korrekte verspreidings metode sal kies nie, maar sal ook afhang van die bevoegde samestelling van die vrae. Aangesien jy geld en moeite bel\u00ea in die ontwikkeling en bevordering van vraelyste, wil jy seker wees dat jou teikengroep dit nie sal ignoreer nie en aan jou die nodige akkurate inligting sal voorsien. Al hierdie hierbo genoem kan bereik word deur \u0149 paar eenvoudige re\u00ebls te volg in die samestelling van die opname vrae.<\/p>\n<p>Jou kli\u00ebnt tevredenheid opname voorbeeld moet eerstens \u0149 sekere tema, struktuur en doel h\u00ea. Vrae wat nie verband hou met mekaar nie kan verwarrend wees en irritasie by jou respondente veroorsaak. Daar moet ook nie te veel vrae in die opname verskyn nie. Jou kli\u00ebnt gaan jou versoek akkommodeer deur saam te stem om deel te neem aan die kli\u00ebnt tevredenheid opname, en sy geduld moet dus nie beproef word tydens die beantwoording daarvan nie.<\/p>\n<p>\u0149 Goeie idee is om verskillende tipes vrae te vra vir spesifieke teiken inligting.<\/p>\n<p>Indien jy onseker is of al die opsies vir \u0149 vraag gaan voorsien word, moet jy van die gratis teks veld opsie gebruik maak.<\/p>\n<p>Onthou dat sommige vrae antwoorde sal h\u00ea wat uit verskeie opsies bestaan. Indien jy hierdie punt gaan ignoreer sal die inligting wat jy inwin onakkuraat wees.<\/p>\n<p>Die Osgood-skaal word hoofsaaklik gebruik in die identifisering van verskille tussen sekere produkte, handelsname, en maatskappye.<\/p>\n<p>Die Gradi\u00ebnt-skaal is toepaslik in vrae wat meer as een antwoord het, en waarvan almal ewe relevant is vir die bestudeerpunte van die vraag self. Byvoorbeeld: \u201cHoe belangrik is die volgende eienskappe van die produk vir jou?\u201d Moontlike antwoorde word in rye aangebied wat ooreenstem met sekere eienskappe van die produk, \u2013 kwaliteit, prys, funksionaliteit, voorkoms; terwyl kolomme ooreenstem met die belangrikheidsgraad van die bestudeerde item, \u2013 uiters onbelangrik, gemiddeld onbelangrik, onbelangrik, gemiddeld belangrik, belangrik, uiters belangrik.<\/p>\n<p>Jy moet ook die respondent die geleentheid bied om die vraag oor te slaan. Anders gaan hy, indien hy nie weet nie, net die eerste moontlike opsie kies.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/customer-satisfaction-surveys\/\" title=\"Client Satisfaction Survey\">Kli\u00ebnt tevredenheid opname vrae<\/a> moet presies en duidelik uiteengesit word. Indien dit vereis word, moet die presiese name en tydintervalle gespesifiseer word, en die antwoord opsies moet nie mekaar oorvleuel nie. Byvoorbeeld: \u201cHoeveel bottels bier koop jy op jou af dae?\u201d met antwoord opsies \u201c1-2, 2-4, 5-6, meer as 6\u201d. Die meerderheid respondent gaan die vraag verskillend verstaan en jou teiken inligting gaan nie verkry word nie. Eerstens, mense het verskillende hoeveelhede af dae in \u2018n sekere tydperk; tweedens, is dit net bier wat aangekoop word vir die persoon self of ook vir ander mense; derdens, watter antwoord moet die persoon kies indien hy 2 bottels bier koop? Dis ook \u2018n slegte idee om woorde te gebruik wat meervoudige betekenisse kan h\u00ea binne die konteks van jou kli\u00ebnt tevredenheid opname. \u201cHoe sou jy die werk van die poskantoor evalueer in jou area van verblyf?\u201d Beteken \u201carea\u201d jou streek, stad, of straat?<\/p>\n<p>Die beskikbaarheid van voorwaardelike vertakking sal jou kli\u00ebnt tevredenheid opname voorbeeld meer professioneel maak, en jy sal hierdeur vrae kan vermy wat die respondent dwing om \u0149 sekere antwoord te kies: \u201cWaarmee was jy ontevrede aangaande die diens ontvang van ons maatskappy?\u201d Vra die vraag eerder soos volg: \u201cWas jy tevrede met die diens wat deur ons maatskappy verskaf was?\u201d Indien die respondent \u201cNee\u201d antwoord, sal die volgende vraag wees \u201cMet watter presiese deel van die diens was jy ontevrede?\u201d Indien hy \u201cJa\u201d geantwoord het op die eerste vraag sal die volgende vraag oorgeslaan word.<\/p>\n<p>Jy moet vrae wat \u0149 dubbelstruktuur bevat vermy en dit verdeel in twee aparte vrae. \u201cHoe sou jy die werk van ons bystandspan deur telefoon\/e-pos evalueer?\u201d Indien die kli\u00ebnt geen antwoord op sy e-pos ontvang het nie, maar uitstekende telefoniese diens ervaar het, sal sy beoordeling van die maatskappy se kommunikasiekanale verskil.<\/p>\n<p>As \u0149 re\u00ebl, kan \u0149 noukeurige benadering en beplanning nie verseker dat daar nie foute in die kli\u00ebnt tevredenheid opnames sal verskyn nie, en daarom word dit aanbeveel dat daar \u0149 toets opname uitgevoer word op \u0149 klein persentasie van die teikengroep. Daarna sal die ontvangde antwoorde ontleed word en die nodige aanpassings gemaak word.<\/p>\n<p>Ons het met ons <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/survey-tool\/\" title=\"Examinare-opnamehulpmiddel\">opname toepassing<\/a> die honderde suksesvolle afgehandelde opnames in ag geneem, en dit is hoekom dit eenvoudig en terselfdertyd effektief is om te gebruik. <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\" title=\"Survey Consultancy\">By Examinare is ons altyd beskikbaar<\/a> om onnodige probleme te vermy, en ons sal jou tyd spaar met die beplanning, ontwerp, en uitvoer van jou kli\u00ebnt tevredenheid opnames, sowel as tydens die ontleding van die ingevorderde uitslae.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sukses van enige navorsing \u2013 soos kli\u00ebnt tevredenheid opnames en vele ander, hang nie net af van die gebruik van \u0149 suksesvolle toepassing, wat sal help om\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":7107,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13096","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-37.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13096","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13096"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13096\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13097,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13096\/revisions\/13097"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7107"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13096"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13096"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13096"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}