{"id":13094,"date":"2013-10-22T07:13:00","date_gmt":"2013-10-22T05:13:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13094"},"modified":"2013-10-22T07:13:00","modified_gmt":"2013-10-22T05:13:00","slug":"verduideliking-van-bank-klint-tevredenheid-opnames","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2013\/10\/22\/verduideliking-van-bank-klint-tevredenheid-opnames\/","title":{"rendered":"Verduideliking van Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opnames."},"content":{"rendered":"<p>Hoekom is \u0149 Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opnames die beste manier om jou besigheid te laat groei? Dis maklik! Die beste manier om kli\u00ebnte tevrede te stel, is om kli\u00ebnte self te vra wat hulle nodig het! Kom ons kyk gou. Enige bank, ongeag grootte of fokus, werk daaraan om meer kli\u00ebnte te lok en die wat hulle reeds het te behou. Natuurlik is die behoud van ou kli\u00ebnte baie goedkoper as om nuwes te soek, maar daar sal geen groei of besigheid ontwikkeling ontstaan sonder nuwe kli\u00ebnte nie. Tydens jou soektog na nuwe kli\u00ebnte, moet jy nie vergeet van die kli\u00ebnte wat tans by jou bank besigheid doen nie. \u0149 Gelukkige kli\u00ebnt sal ander kli\u00ebnte na jou verwys.<\/p>\n<p>Die identifisering van mense wat tevrede is met jou diens asook di\u00e9 wat ontevrede is met jou bank is altyd \u0149 goeie idee. Jy kan hierdie inligting verkry vanaf bestuurders en personeel wat direk met jou kli\u00ebnte werk. As \u0149 re\u00ebl is tevrede kli\u00ebnte meer as bereid om terugvoer aan jou te gee, waar ontevrede kli\u00ebnte huiwerig is om hierdie waardevolle inligting met jou te deel. Hulle het dalk tyd nodig om te dink, \u0149 stil omgewing, of die versekering van vertroulikeheid alvorens hulle die negatiewe ondervindings van sekere omstandigheide met jou sal deel. Deur \u0149 brief te stuur aan die persoon se huis- of werksadres of \u0149 persoonlike onderhoud met die persoon te re\u00ebl, sal heel waarskynlik nie die gewenste resultaat bied nie. Baie kleinte verkies eerder \u0149 afstand diens met minimale persoonlike kontak. Dit is hoekom die Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid opname die mees effektiewe oplossing in meeste van die gevalle is.<\/p>\n<h2><strong>Watter vrae hoort ingesluit te word in die Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname<\/strong>?<\/h2>\n<p>Intelligente saamgestelde opname vrae sal jou help om uit te vind watter bankdienste verbeter of ge\u00efmplementeer moet word, en watter probleme uitgeskakel moet word. Daar moenie te veel vrae ingesluit word nie, en dit moet eenvoudig en verstaanbaar wees vir die kli\u00ebnte. Vrae op die <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/bank-industry-customer-satisfaction-dashboard\/\" title=\"Customer Satisfaction Surveys\">Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname<\/a> kan handel oor die identifikasie van die gewildste en kwalitatiewe dienste voorsien, redes vir \u0149 kli\u00ebnt se lojaliteit, naaste mededingers, en jou bank se tekortkominge. Jy sal eerstens moet vasstel wie jou prim\u00eare teikengehoor is, asook die onderwerp van die studie. Stel jy belang in wat kli\u00ebnte dink van die dienste, instandhouding, of die bank as geheel?<\/p>\n<p>\u0149 Goeie idee is om vrae te gebruik wat kli\u00ebnte in hulle eie woorde moet beantwoord en nie net \u0149 lys opsies waaruit hulle moet kies nie. Byvoorbeeld: \u201cIs daar dalk iets wat jy nie in ons bank wil sien nie?\u201d \u201cVerduidelik asseblief.\u201d; of; \u201cWatter addisionele diens wil jy graag vanaf ons bank ontvang?\u201d Vrae met \u0149 gradi\u00ebnt-skaal sal die diensgraad vertoon. Onthou om slegs die belangrikste vrae te vra en vermy die sinnelose vrae. Kli\u00ebnte wil nie hulle tyd mors op onnodige vrae nie.<\/p>\n<p>Na die afhandeling van talle suksesvolle studies, het Examinare al die funksies en kenmerke wat benodig sou word vir die voorbereiding van \u0149 <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/\" title=\"Examinare-opnamehulpmiddel\">Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname ge\u00efmplementeer in ons toepassing.<\/a> Kli\u00ebnte sal nie slegs op die bank se webtuiste die opname kan invul nie, maar ook op hulle slimfone terwyl in die ry staan en wag. Vrae oor bre\u00eb funksionaliteit en met ryk ontwerpmoontlikehede sal die opname meer interessant maak vir jou kli\u00ebnte, terwyl die uitslag ontleding al die nodige grafieke en verslae in regte tyd sal lewer. Weggee pryse, afslag en ander verassings sal \u0149 wonderlike rede wees vir jou kli\u00ebnte om aan jou Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deel te neem. Meeste mense is oor die algemeen meer as bereid om waardevolle inligting met jou te deel, dit gaan maar net hoe jy elke persoon benader.<\/p>\n<p>Indien jy belangstel in die Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname, <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\" title=\"Survey Consultancy\">kontak ons gerus by Examinare en ons help graag om jou opname saam te stel<\/a>, terwyl ons ook die gedetailleerde ontleding van die antwoorde aan jou vrae sal verskaf waarvoor jy nog nooit voorheen \u0149 oplossing kon vind nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hoekom is \u0149 Bank Kli\u00ebnt Tevredenheid Opnames die beste manier om jou besigheid te laat groei? Dis maklik! Die beste manier om kli\u00ebnte tevrede te stel, is om\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":6990,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13094","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-36.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13094","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13094"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13094\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13095,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13094\/revisions\/13095"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/6990"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13094"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13094"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13094"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}