{"id":13092,"date":"2013-10-16T18:45:00","date_gmt":"2013-10-16T16:45:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13092"},"modified":"2013-10-16T18:45:00","modified_gmt":"2013-10-16T16:45:00","slug":"skep-n-lugredery-klint-tevredenheid-opname-deur-examinare","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2013\/10\/16\/skep-n-lugredery-klint-tevredenheid-opname-deur-examinare\/","title":{"rendered":"Skep \u0149 Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur Examinare."},"content":{"rendered":"<p>Ons bied by Examinare \u0149 Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname aan waarmee jy kan begin. Indien jy meer inligting wil byvoeg kan ons jou hiermee ook bystaan. Lughawens word al hoe meer mededingend, en wanneer passasiers hulle vlugte bespreek sal hulle die een kies wat hulle behoeftes in ag neem.<\/p>\n<p>Voor jy begin om \u0149 Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname saam te stel, sal jy dalk eers na die besigheid self wil kyk en beplan wie jou hoof kli\u00ebnt groepe is. Is dit \u0149 besigheidsdiens of \u0149 verbruikersdiens? Indien jy hoofsaaklik verbruikers teiken, moet jy dalk \u0149 spesiale promosie aanbied aan kli\u00ebnte wat bereid is om jou Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname in te vul. Op hierdie manier sal jy meer besprekings kan kry, sowel as meer inligting en terugvoer ontvang oor wat jou kli\u00ebnte van jou lugredery dink.<\/p>\n<h2><strong>Beplanning<\/strong>.<\/h2>\n<p>Wanneer jy jou Lugredery Kli\u00ebnt Opname beplan moet jy presiese vrae aanbring op die Lugredery Vraelys om seker te maak dat jy nie jou kli\u00ebnt se tyd mors nie. Jy moet ook gebruik maak van \u0149 Opname Toepassing wat versoenbaar is met mobiele toestelle, wat jou kli\u00ebnte sal toelaat om jou vraelys te beantwoord terwyl hul aan boord hul vlug is (indien hulle vlugte Wi-Fi verbinding aanbied) of terwyl hulle wag om hulle bagasie op te laai. Indien jy Besigheidsdiens aanbied, sal dit \u0149 goeie idee wees om gratis reis kilometers weg te gee om sodoende antwoorde op jou Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname te ontvang.<\/p>\n<h2><strong>Vrae vir jou Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname<\/strong>.<\/h2>\n<p>Wanneer dit by die samestelling van jou Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname kom, het jy 2 opsies om te werk te gaan. Nommer 1 is die samestelling van \u0149 vraelys in papiervorm, of nommer 2 is om gebruik te maak van \u0149 toepassing wat hul toespits op die samestelling van vraelyste in digitale vorm. Wanneer jy graag die digitale metode wil kies is Examinare altyd beskikbaar om jou te help om jou vraelys saam te stel en die uitslae vir jou te ontleed in een van ons Opname Projekte. Ons het uitgebreide ondervinding hierin en het al vele soortgelyke projekte suksesvol afgehandel.<\/p>\n<p>Indien jy verkies om jou <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/customer-satisfaction-surveys\/\" title=\"Customer Satisfaction Surveys\">Lugredery Tevredenheid Opname<\/a> in papiervorm saam te stel is dit altyd \u0149 goeie idee om jou vrae regtig eenvoudig en maklik beantwoordbaar te maak. Vrae wat werk is bv.: \u201cHet jy jou vlug met ons geniet?\u201d of \u201cWas daar enige probleem met die inteken van jou bagasie?\u201d Die mees algemene fout is om die vrae te \u201coordoen\u201d op die papier vraelyste of opnames, wat mense gevolglik irriteer en verhoed dat hulle die vraelys voltooi. Nog \u0149 fout is om te verwag dat jou kli\u00ebnt jou opname moet invul en per pos moet terugstuur aan jou. Dit is die laaste ding wat \u0149 moe\u00eb reisiger lus het om te doen, en dit sal selde gebeur.<\/p>\n<h2><strong>Voordele van Examinare se Opname Toepassing<\/strong>.<\/h2>\n<p>Die hoof voordele vir die korporasie, veral die Lugredery Korporasie, is dat wanneer kli\u00ebnte hulle kaartjies bespreek en inboek vir hulle vlug, die <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/\" title=\"Examinare-opnamehulpmiddel\">Examinare Opname Toepassing sinkroniseer met jou databasis en vraelyste opstel terwyl jou passasiers op hulle vlug is<\/a>. Wanneer hulle hul bestemming bereik sal hulle \u0149 SMS of e-pos ontvang (watter een ook al hulle as voorkeur aangeteken het), wat hulle dan kan beantwoord wanneer hulle tyd het daarvoor. Dis gewoonlik die mense wat meer as tevrede was met jou diens, asook di\u00e9 wat minder tevrede was met jou diens wat die vraelyste sal beantwoord, en indien jy \u0149 promosie byvoeg vir almal wat terugvoer gee, kan jy nog meer terugvoer verwag.<\/p>\n<p>Om te begin met jou Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\" title=\"Survey Consultancy\">kontak ons gerus by Examinare en ons help graag met \u0149 plan, uitvoering, en ontleding van die uitslae, en help om jou kli\u00ebnte se gewoontes en menings te teiken<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons bied by Examinare \u0149 Lugredery Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname aan waarmee jy kan begin. Indien jy meer inligting wil byvoeg kan ons jou hiermee ook bystaan.\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":6912,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13092","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-35.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13092","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13092"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13092\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13093,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13092\/revisions\/13093"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/6912"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13092"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13092"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13092"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}