{"id":13090,"date":"2013-10-15T11:00:00","date_gmt":"2013-10-15T09:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/?p=13090"},"modified":"2013-10-15T11:00:00","modified_gmt":"2013-10-15T09:00:00","slug":"hoekom-n-klint-tevredenheid-opname-e-pos-stuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/news\/2013\/10\/15\/hoekom-n-klint-tevredenheid-opname-e-pos-stuur\/","title":{"rendered":"Hoekom \u0149 Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname E-pos stuur?"},"content":{"rendered":"<p>Mense is deesdae onder geweldige druk en kan vinnig ge\u00efrriteerd raak as hulle voel dat jy hulle by die werk of huis hinder, en dis oor hierdie redes dat ons aanbeveel dat jy jou kli\u00ebnt tevredenheid opname per e-pos uitstuur. Daar is baie voordele daaraan verbonde om die kli\u00ebnt tevredenheid opnames per e-pos te stuur, soos jou interne uitgawes te verlaag en te verseker dat jou kli\u00ebnte nie \u201cgesteur\u201d voel nie. Op hierdie manier ontvang jy \u0149 groter terugvoer reaksie as wanneer jy jou opnames deur middel van tradisionele pos uitstuur.<\/p>\n<h2><strong>Baie voordele<\/strong>.<\/h2>\n<p>Ons gaan twee voorbeelde voorl\u00ea, wat die uitstuur van jou opname deur tradisionele pos teenoor die uitstuur deur middel van e-pos. Ons sal die tyd en prys nagaan, hoe lank dit neem op die vrae op te stel, dit uit te stuur, herinnerings te stuur en om die uitslae te ontleed. Ons sal begin met die samestelling van die opname vraelyste, wat ons die vraelys ontwerp noem.<\/p>\n<h2><strong>Uiteensetting van berekenings en stappe<\/strong>.<\/h2>\n<p>Voordat ons met die onderstaande stappe begin, wil ons graag net \u0149 paar punte duidelik maak. Ons het die berekeninge vir die \u201ckli\u00ebnt tevredenheid opname deur pos\u201d tydens elke stap as \u0149 aparte deel uiteengesit en die pryse as \u201cwinskoop\u201d pryse aangeteken om sodoende die voordeel te kry hieruit, maar dit is in die werklikheid nooit regtig so goedkoop nie, maar ons wou \u0149 billike vergelyking optrek. Ons het ook nie die omgewingsaspekte van hierdie vergelykings in rekening gebring nie. Die berekenings is uiteengesit vir die kli\u00ebnt tevredenheid opname deur pos met \u0149 waarde van 1&#215;2, wat die koevert prys is + posgeld x 2, aangesien ons ook \u0149 ekstra koevert en se\u00ebl vir die terugstuur van die opname sal saamstuur aan die kli\u00ebnt. Beide opsies in elke stadium is in vetdruk en met \u0149 lyn geskei.<\/p>\n<h2><strong>Vergelyking<\/strong><\/h2>\n<h2>1. <strong>Vraelys Ontwerp<\/strong>.<\/h2>\n<p>Hier begin ons met die beplanning van jou Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname en wie hierdie vraelys gaan ontvang? Ons beveel aan dat indien jy minder as 500 kli\u00ebnte het, jy jou Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname na almal stuur, ongeag of hulle in die afgelope jaar by jou besigheid aktief betrokke was. Ons beveel egter nie aan dat jy \u0149 opname uitstuur aan die kli\u00ebnt wat langer as 3 jaar gelede \u0149 produk by jou besigheid aangekoop het nie, aangesien hulle terugvoer onbetroubaar kan wees. Hierdie beplanning moet gedoen word vir beide Pos en E-pos, maar ons het aangeneem dat in die \u201cKli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur Pos\u201d jy self die vraelys opgestel het, en in die \u201cKli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur E-pos\u201d Examinare dit vir jou saamstel deur die koop van \u0149 pakket by ons.<\/p>\n<p>Sodra jy beplan het wie jou Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname gaan ontvang, het die tyd aangebreek om te besluit watter vrae jy op jou vraelys wil aanbring. Jy kan \u00f3f die vraelys self saamstel of die hulp van een van ons konsultante inroep wat dit dan namens jou sal opstel. Ons berekeninge wys dat jy self die samestelling doen vir die \u201cpos\u201d opname, en dat Examinare die samestelling doen vir die \u201ce-pos\u201d samestelling.<\/p>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur pos:<\/strong> 1 140 \u20ac (20 uur \/ 57 \u20ac per uur.)<\/p>\n<p>Ons het dit goed gedink om \u0149 tarief van 57 \u20ac \/ per uur te kies, aangesien dit die algemeenste arbeid tarief in die algemene veld in Swede is. Daar is 20 ure aangebring aangesien jy ander take tussenin gaan moet verrig. Jou daaglikse roetine gaan nie versteur kan word omdat jy aan \u0149 Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname werk nie.<\/p>\n<hr\/>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur e-pos:<\/strong> 1 015 \u20ac (Eenslag fooi)<\/p>\n<p>Alle kli\u00ebnte by Examinare kan \u0149 kli\u00ebnt tevredenheid opname laat saamstel teen ongelooflike pryse. Dit is veral \u0149 goeie prys indien jy reeds \u0149 \u201cOnbeperkte Uitgawe\u201d rekening het of aanteken vir een. Ons stel die Kli\u00ebnt Tevredenheid Opnames op en plaas dit direk in jou rekening waar dit gereed staan vir verspreiding. \u00a0<\/p>\n<h2>2. <strong>Die eerste verspreiding<\/strong>.<\/h2>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur pos:<\/strong> Vir die verspreiding deur pos, het ons gekies om te werk met \u201cdruk fooi\u201d en ook jou uurlikse tarief + \u201cdruk fooi\u201d + koevert + terugstuur koevert in te sluit.<\/p>\n<p>500 ontvangers = 5 ure (5 ure x 57 \u20ac \/ uur = 285 \u20ac) + 500 posstukke 1\u20ac x 2 (500 x 1\u20ac x 2 = 500 \u20ac)<\/p>\n<p>A totaal van 785 \u20ac<\/p>\n<hr\/>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur e-pos:<\/strong> Hier het ons slegs jou tyd bereken. Die tyd wat dit neem om \u0149 Excel l\u00eaer met die kli\u00ebnt data in te trek, en die skryf van jou dekbrief, neem een uur. Die tyd wat dit neem om die vraelys uit te stuur:<\/p>\n<p>1 uur x 57 \u20ac = 57 \u20ac (slegs jou eie tyd).<\/p>\n<h2>3. <strong>Die herinnering<\/strong>.<\/h2>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur pos:<\/strong> Jy kan nou kies om op te volg met jou kli\u00ebnte wat nie terugvoer gestuur het of gereageer het op jou opname nie. Baie besighede volg ongelukkig nie op deur middel van pos of telefoon nie want dit kos te veel (of hulle gee nie om nie). In hierdie voorbeeld, stuur ons herinneringe aan 200 kli\u00ebnte deur middel van die posdiens.<\/p>\n<p>Koste: 200 ontvangers = 2 ure (2 ure x 57 \u20ac \/ uur = 114 \u20ac) + 200 posstukke 1\u20ac x 2 (200 x 1\u20ac x 2 = 400 \u20ac)<\/p>\n<p>Totaal 514 \u20ac<\/p>\n<hr\/>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur e-pos:<\/strong> Herinnerings deur Examinare is baie eenvoudig. Die sisteem stuur \u0149 e-pos aan diegene wat nog nie terugvoer gelewer het nie. Al wat jy moet doen is die opvolg teks invoer en die sisteem stuur dit outomaties na jy dit goedgekeur het. Die tyd wat dit neem om \u0149 herinnering uit te stuur:<\/p>\n<p>30 minute x 57 \u20ac = 28,5 \u20ac (slegs jou eie tyd).<\/p>\n<h2>4. <strong>Ontleding<\/strong>.<\/h2>\n<p>Jy sal hier nou die ware waarde van die Examinare Toepassing verstaan en waardeer. Vir hierdie voorbeeld sal ons \u0149 eenvoudige ontleding doen, waar jy wil weet wat jou kli\u00ebnte van jou produk dink. Hoe tevrede is hulle met hulle aankoop. Vir hierdie voorbeeld het ons \u0149 vraag gestel waar die kli\u00ebnt dit kan gradeer van 1-5, waar 5 \u201cUitstekend\u201d is.<\/p>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur pos:<\/strong> Omdat jy van die posdiens gebruik gemaak het vir die versending van jou opnames, sal jy terugvoer ontvang deur middel van dieselfde formaat. Kom ons s\u00ea vir argument onthalwe dat jy \u0149 terugvoer persentasie van 30% ontvang het, want redelik hoog is en nie altyd met die posdiens saam \u0149 realiteit is nie. Kom ons argumenteer verder dat jy elke koevert moet opskeur, en \u0149 nommer in Excel moet invoer wat ooreenstem met die terugvoer dokument wat jy ontvang het.<\/p>\n<p>Koste: 150 koeverte x 1 minuut vir die oopmaak van die koevert en die invoer van die data in Excel = 142.50 \u20ac (2.5 ure x 57 \u20ac \/ uur).<\/p>\n<hr\/>\n<p><strong>Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur E-pos:<\/strong> Die uitslae is reeds in Examinare geberg en omdat alles reeds beantwoord is hoef ons net na die <a href=\"https:\/\/www.examinare.co.za\/survey-tool\/#reporting\" title=\"Survey Analysis Results\">skerm te kyk om die uitslae te besigtig<\/a>. Ons het hier 15 minute ingereken, aangesien ons aanneem dat jy dalk \u0149 koppie koffie wil gaan maak voordat jy jou uitslae besigtig, en dit kan mos tot 15 minute neem om die ketel te kook?<\/p>\n<p>Koste: 15 minute x 57 \u20ac \/ uur = 14.25 \u20ac.<\/p>\n<hr\/>\n<h2><strong>Opsomming. Hoekom is die Kli\u00ebnte Tevredenheid Opname deur E-pos die beste manier (en die goedkoopste?)<\/strong><\/h2>\n<p>Ons laat die berekeninge vir hulle self praat. Ons het die distribusie kostes deur pos baie laag gehou om dit regverdig te maak, asook die terugvoer syfers \u0149 ho\u00eb 30% gemaak, wat nie eintlik die geval is nie, want bitter min kli\u00ebnte doen die moeite om die opname in te vul en terug te stuur.<\/p>\n<table>\n<tbody>\n<tr>\n<td>\u00a0<\/td>\n<td>Deur pos<\/td>\n<td>Deel van die som wat jou tyd voorstel<\/td>\n<td>Deur e-pos (Examinare)<\/td>\n<td>Deel van die som wat jou tyd voorstel<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>Beplanning, Ontwerp<\/td>\n<td>1140\u20ac<\/td>\n<td>1140\u20ac<\/td>\n<td>1015\u20ac<\/td>\n<td>0 \u20ac<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>Distribusie<\/td>\n<td>785\u20ac<\/td>\n<td>285\u20ac<\/td>\n<td>57\u20ac<\/td>\n<td>57\u20ac<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>Herinnering<\/td>\n<td>514\u20ac<\/td>\n<td>114\u20ac<\/td>\n<td>28.5\u20ac<\/td>\n<td>28.5\u20ac<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>Ontleding<\/td>\n<td>142.50\u20ac<\/td>\n<td>142.50\u20ac<\/td>\n<td>14.25\u20ac<\/td>\n<td>14.25\u20ac<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>Lisensie (per jaar)<\/td>\n<td>0<\/td>\n<td>0<\/td>\n<td>384\u20ac<\/td>\n<td>0<\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td>Totaal<\/td>\n<td>2581.50\u20ac<\/td>\n<td>1681.50\u20ac<\/td>\n<td>1498.75\u20ac<\/td>\n<td>99.75\u20ac<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\u00a0 Hierdie voorbeeld is vir \u0149 bitter klien <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/customer-satisfaction-surveys\/\" title=\"Customer Satisfaction Surveys\">Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname<\/a>, en ons het werklik die eksterne kostes verbonde aan die posdiens so min as moontlik probeer hou, maar in realiteit kan jy hierdie kostes maklik verdubbel, afhangend van die volume wat jy wil uitstuur. <a href=\"https:\/\/www.examinare.com\/en\/get-a-quote\/\" title=\"Survey Consultancy\">Kontak ons<\/a> gerus om meer uit te vind oor die Kli\u00ebnt Tevredenheid Opname deur E-pos.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mense is deesdae onder geweldige druk en kan vinnig ge\u00efrriteerd raak as hulle voel dat jy hulle by die werk of huis hinder, en dis oor hierdie redes dat ons\u2026<\/p>\n","protected":false},"author":0,"featured_media":6834,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-13090","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"acf":[],"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/wp-content\/uploads\/sites\/5\/2026\/10\/news-34.webp","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13090","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13090"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13090\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13091,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13090\/revisions\/13091"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/6834"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13090"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13090"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/examinare.ecommerce.theonlykroon.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13090"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}